Bellville Accommodation at Tyger-Waterfront Cascades I 202 | TravelGround
+7
+7

Tyger-Waterfront Cascades I 202

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 6 reviews for Tyger-Waterfront Cascades I 202
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Gerrit V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit V
With friends

Very nice.

See stars.

This review has been translated, click here to view the original version.

Heel skaflik.

Sien sterre.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Tyger-Waterfront Cascades I 202's response

Beste Gerrit,

Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer en uitstekende gradering. Ons doen ons bes om die standaard te handhaaf vir toekomstige gaste.

Hoop ons sien jul binnekort weer.

Groete
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades I 202
Aziz E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Aziz E
Family with young children

Wonderful.

Best apartment, clean and safe.

Tyger-Waterfront Cascades I 202's response

Dear Aziz,

Thank you, we appreciate your review and rating.

We are looking forward to having you again soon.

Regards,

Elanie

Tyger-Waterfront Cascades I 202
Karen V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen V
Family with teenagers

Neat and modern.

The unit was very neat and modern. Centrally located close to Tyger Valley shopping centre. Within walking-distance from a variety of restaurants. Security guards on the property. Secure parking. Beautiful view of the waterfront. Which was a problem was the fact that there was no air conditioning and it is definitely needed. The noise levels are also quite high from all the surrounding units and restaurants, and there is a racket until the late morning hours.

This review has been translated, click here to view the original version.

Netjies en modern.

Die eenheid was baie netjies en modern. Sentraal geleë naby Tygervallei winkelsentrum. Binne loopafstand vanaf 'n verskeidenheid restaurante. Sekuriteitswagte op die perseel. Veilige parkering. Baie mooi uitsig oor die waterfront. Wat wel gepla het is dat daar nie 'n lugversorger was nie en dit is definitief nodig. Die geraasvlakke is ook nogal hoog vanaf al die omliggende eenhede en restaurante, en dit lawaai tot in die oggend ure.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Tyger-Waterfront Cascades I 202's response

Beste Karen

Baie dankie vir die positiewe terugvoering en uitstekende ster gradering. Ons waardeer dit en gee aandag aan die geraasvlakke. Jammer vir die ongerief. Ons het reeds formele klagtes teen die restaurant reg onder. Ons was nie bewus van die inwoners wat ook tot laatnag raas nie en bring dit onder aandag van sekuriteit.

Groete

Elanie

Tyger-Waterfront Cascades I 202
Hugan F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugan F
With spouse/partner

Die tydjie in die woonstel was absoluut heerlik!

Die woonstel was absoluut pragtig met wonderlike uitsig en sentraal geleë. Na aan Tygervallei Mall en verskeie restaurante binne stapafstand. Parkering ook veilig alhoewel bietjie beperk. Die ontvangs was puik. SW en Elanie is albei baie vriendelik, verwelkomend en behulpsaam. Regtig 'n wonderlike ervaring. Sal definitief weer daarna terugkeer en aanraai vir enigiemand!

Tyger-Waterfront Cascades I 202's response

Beste Hugan,

Baie dankie, ons waardeer die uitstekende gradering, positiewe terugvoer en kommentaar. Sien uit daarna om jul weer te ontvang.

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades I 202
Janel K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janel K

Sentrale ligging, uitstekende kommunikasie en netjiese huisvesting

Ons verblyf was heerlik. Baie dankie vir julle moeite. Ons sal weer kom kuier.

Tyger-Waterfront Cascades I 202's response

Beste Janel,
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoering en uitstekende gradering. Ons poog om die diens en gehalte van die verblyf op die standaard van jul gradering te hou.
Ek sien daarna uit om jul weer te ontvang.
Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades I 202
Joey L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joey L
Family with teenagers

Aangenaam. Heerlike uitsig en atmosfeer.

Baie beïndruk met ontvangs en algemene fasiliteit. Gerieflik met restaurante in area en ook lekker sentraal gele om verskeie besienswaardighede te besoek.

Tyger-Waterfront Cascades I 202's response

Beste Joey,

Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer die puik gradering.

Seenwense,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades I 202
From R1 080
per night (sleeps 3)
From R1 080
per night (sleeps 3)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R1 080
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: The Tyger Waterfront, Carl Cronje Drive, Bellville, 7530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMDRmY2UzLWQ5ODktNDJmYy1hMzczLTI2OGFlMDMxNDIwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 080  per night (sleeps 3) 6 5 1 4.91 The Tyger Waterfront Carl Cronje Drive 7530 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.875417765888 18.628093302213
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com