The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Uncle Tom's Seaside Cabin | TravelGround
+25

Uncle Tom's Seaside Cabin

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 15 reviews for Uncle Tom's Seaside Cabin
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Fred F - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fred F
With spouse/partner

Is baie goed geleë, het alles wat ons nodig gehad het. Sitkamerstoele al bietjie verweer.

Oprit kan gerus tot op sypad plaveisel kry. Karbande gly wanneer nat.

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Hallo Fred
Dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit. Ons sal kyk na die sitkamerstoele om te sien wat gedoen kan word.
Vriendelike groete
Peter

Uncle Tom's Seaside Cabin
Jacqueline C - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacqueline C

Pragtige uitsig op die see, groot ruim huis, inrit is bietjie styl, met reën word dit moeilik om motor te parkeer.

Goeie vakansiehuis!

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Hallo Jacqueline
Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dat u die tyd geneem het om kommentaar te lewer. Ja, die inrit is 'n bietjie steil, veral as dit reen. In sulke gevalle parkeer ons gewoonlik oorkant die pad.
Groete
Peter

Uncle Tom's Seaside Cabin
Guiseppe C - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Guiseppe C
With friends

Ligging onverbeterlik.

Benodig 'n binne braai en beter braaidrom ook.

Liezl D - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liezl D
Family with teenagers

Gerieflike huis met pragtige uitsig.

Fantastiese ligging met pragtige see-uitsig. Die eenheid het al die nodige benodighede gehad, behalwe 'n toaster en dit sal lekker wees as daar ook 'n binnebraai was vir die koeler aande. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Dankie vir jou terugvoering Liezl. Ek sal uitvind wat met die toaster gebeurt het, want daar moet een wees. Ons sal gou 'n nuwe een koop. Ons wil ook graag 'n binnebraai insit en hoop dat ons dit sal eendag regkry.
Groete, Peter en Liz.

Uncle Tom's Seaside Cabin
Barend P - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Barend P
With spouse/partner

Bitter lekker.

Baie lekker gekuier, baie dankie!

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Dankie, Barend, dat u die tyd geneem het om jou resensie te skryf. Ons is baie bly dat julle die tyd geniet het. Groete Liz en Peter.

Uncle Tom's Seaside Cabin
Carina D - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina D
With spouse/partner

Wonderlike uitsig.

Alles wat nodig was vir 'n heerlike kuier met die kleinkinders was in hierdie uiters netjiese huis.

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Dankie Carina. Ons is baie bly dat julle die tyd geniet en dat alles wat julle genodig het was daar. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete Liz en Peter.

Uncle Tom's Seaside Cabin
Anina V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anina V
With spouse/partner

Herhaalbaar lekker.

Perfekte en mooi ligging.

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Baie dankie Anina. Ons waardeer u gunstige resensie en sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groet Liz en Peter.

Uncle Tom's Seaside Cabin
Annelie V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie V
With spouse/partner

Very relaxing, everything that you need were there. Liz is a wonderful friendly lady, fantastic view.

We were feeling so welcome since we arrive there. Layout of house very nice, we had a braai every night on the front stoep with the sound of waves and smell of sea. Walking every morning were so relaxing and all along there were people with and without dogs also walking. Next time we will definitely stay longer and bring the children and friends along. Loved Liz's cats and her feeding the birds in the garden. Hope to be staying there again soon.

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Much appreciated, Annelie. We are delighted that you enjoyed your stay and are pleased to hear that you felt welcome and enjoyed the close proximity to the sea. It will be our pleasure to accommodate you and your family in the future. Kind regards, Liz and Peter.

Uncle Tom's Seaside Cabin
Brian J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian J
Family with young children

Met the requirements of the family with the addition of bunk beds in one of the rooms. This was not mentioned during the booking but was a great help as there were 4 adults, each needing separate sleeping arrangements.

Also, a benefit was full DStv coverage, as we had a 4 year old who wanted cartoons. The beach is right opposite the Cabin, it was all rocks so you would need to drive or walk a short distance to get to the sandy beach area.

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Thank you for your review. We appreciate you taking the time to provide feedback and are pleased to hear that the accommodation met your requirements.

Uncle Tom's Seaside Cabin
Lynette J - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette J
Family with young children

Mooi uitsig!

Pragtige see-uitsig. Die leefarea het ’n groot venster wat ’n uitsig oor die see bied. Dit het die eerste 2 aande gereën. maar ons het die leefarea lekker warm gemaak met die kaggel. Ons het vir kilometers langs die see gestap op die sementpaadjie. Netjiese en gerieflike plekkie.

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Beste Lynette,
Baie dankie vir u gustige resensie, ons waardeer dit. Ons is bly dat julle die tyd geniet het en ons sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Liz en Peter

Uncle Tom's Seaside Cabin
Koos D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Koos D
With spouse/partner

Stunning views on the beach. Friendly owner and host.

Close to fishing area, Die Gruis. All the shops you need in Gansbaai. Many attractions like excellent cycling route, walking path along the beach etc.

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Thank you Koos. We are pleased that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again!

Uncle Tom's Seaside Cabin
Hendrik V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik V

Lekker gerus met die mooiste see-uitsig!

Lekker ruim, netjiese en skoon huis met ’n asemrowende uitsig.

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Dankie Aldoreen, ons waardeer u resensie en ons is baie bly dat u die verblyf geniet het. Groete, Liz en Peter.

Uncle Tom's Seaside Cabin
Armand D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Armand D
Family with young children

Lekker.

Baie, baie lekker plek op die see.

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Hallo Armand,

Baie dankie vir u resensie, ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Groete,
Liz en Peter

Uncle Tom's Seaside Cabin
Maryke W - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke W
Family with young children

Beste ligging, skoon en gerieflike huis.

Die huis is fantasties geleë, silwerskoon en Liz was baie behulpsaam. Die grasperk voor die huis is lekker vir die kinders om op te speel en die strand is reg oorkant die huis. Waarde vir geld! Ons kom gou weer!

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Beste Maryke,
Baie dankie vir u gunstige resensie. Ons is bly dat julle julle verblyf geniet het en ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
Liz en Peter

Uncle Tom's Seaside Cabin
Karin O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin O
Family with young children

Lovely, on the beach. Neat and clean.

Beautiful house, on the beach. Neat and clean. Have fun with our young children. Security patrolling all evening, so you feel safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, op die strand. Netjies en skoon.

Pragtige huis, op die strand. Netjies en skoon. Was heerlik met ons kinders wat nog jonk is. Sekuriteit wat heel aand patrolleer, so mens voel veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Uncle Tom's Seaside Cabin 's response

Hallo Karin,
Baie dankie dat u tyd geneem het om 'n resensie in te dien en om u gunstige kommentaar te lewer. Ons is bly dat u en u gesin die tyd geniet het.
Vriendelike groete,
Peter

Uncle Tom's Seaside Cabin
From
R1 290
per night (sleeps 6)
From
From R1 290
per night (sleeps 6)
From
R1 290
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 135 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebfaca5943f8e19353d3ee780271faf89095884d002493cc7109c4e6cb3c3323bb796db9477058c757d793a92f96fafb33f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 290  per night (sleeps 6) 15 5 1 5 135 Seaview Drive Franskraal 7220 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.609393 19.392331
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!