City Bowl Accommodation at Ville a la Mer | TravelGround
+39

Ville a la Mer

2 reviews
Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 2 reviews for Ville a la Mer
Cleanliness
3.5/5
Service
3.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.5/5
Johan V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with young children

Uitstekend.

Baie netjies, waarde vir geld en uitstekende diens ontvang.

Marlene H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Marlene H
With friends

Was heel lekker gewees.

Ek sal die woonstel aanbeveel omrede mense verskil, onsself sal egter nie weer hier tuis gaan nie. Alhoewel daar heerlike "aircons" dwars deur woonstel is, met vol DStv en Netflix (wat ons ten volle benut het), goeie gehalte beddens en genoeg breekware, décor is mooi, voel ons dat R1999 'n nag nie die moeite werd is nie. Onsself sal nie weer van hierdie verblyf gebruik maak nie. Daar word ook geadverteer dat daar 'n gym en swembad is. Met die warm weer wat ons die naweek in Kaap gehad het, het ons vreeslik uitgesien daarna om die swembad te gebruik, wat 'n teleurstelling toe swembad toe is en nie gebruik mag word nie. Ons verstaan daar is 'n probleem met water in die Kaap, maar dan moet 'n swembad nie geadverteer word nie. Die "gym" moet ook eerder nie geadverteer word nie. Daar is so iets soos 4 apparate en die een lyk slegter as die ander een. Die sekuriteitsman wat by ontvangs aan diens was, is vreeslik onbeskof en laat mens onwelkom voel. Die woonstel was nie van die skoonste plekke waar ons al gebly het nie. Daar was nie "bulps" in die 2de kamer se bedliggies nie. Daar was slegs 3 handdoeke met 2 gesighanddoekies terwyl ons 4 persone was. Die handdoeke was ook so onnet gelos, ons moes eers aan handdoeke geruik het om seker te maak of dit skoon handdoeke is. Saterdagoggend is ons gekontak om reëlings te maak met sleutels en of ons reg is vir uitboek, terwyl ons eers Sondagoggend moes uit. Kommunikasie tussen eienaar en opsigter duidelik nie baie goed nie. Ek sou ook voorstel dat daar nog 'n sitbank in leefarea gevoeg word, of meer gemaklike stoele, die 2 stoele wat daar is, is nie baie gemaklik om op te sit en bv Netflix te kyk nie. Dis meer geskik vir 2 persone, nie 4 nie. Maar soos ek sê, mense en smake verskil. Iemand anders mag dalk alles in orde vind! Maar ons het al definitief by beter plekke gebly wat boonop goedkoper ook was.

was R1 550
From R1 240
per night (sleeps 4)
was R1 550
From R1 240
per night (sleeps 4)
was R1 550
From R1 240
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 37 Roeland Street, 1602 Perspectives, Cape Town, 8001, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjjYJHihb9szxvw0XjY6PrQnB6LGqfiUR2c0ozaKMhVpOJYDMe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 550, now From R1 240  per night (sleeps 4) 2 5 1 4 37 Roeland Street 1602 Perspectives 8001 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -33.928656460004 18.420788825726
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com