The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at WaterClub Apartment @ Leisure Bay | TravelGround
+18

WaterClub Apartment @ Leisure Bay

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 6 reviews for WaterClub Apartment @ Leisure Bay
Cleanliness
4.0/5
Service
4.5/5
Location
4.2/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
Anton L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton L
On business

Mooiste uitsig en rustigheid wat jy nie dink moontlik is in Gauteng nie.

Dit is veilig, baie spasie. Met die DStv en WiFi is daar al die nodige vermaaklikheid, teen 0146n baie billike prys. Dit was my tweede keer daar en beslis nie die laaste nie.

Keydie E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keydie E
With friends

Baie lekker, veilig, gerieflik en gemaklik.

Alles was reg, netjies en mens kon maklik in en uit beweeg, sekuriteit ten alle tye vriendelik, eenheid was netjies, skoon en gerieflik, alles het gewerk en was reg. Baie dankie, sal vir seker weer kom.

Anton L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton L
On business

Value for money, 10 times better than any hotel stay.

Clean, spacious, view and safe.

Lizelle S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizelle S

Location.

The WaterClub Woonstel is conveniently located to travel around Pretoria easily.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ligging.

Die WaterClub Woonstel is gerieflik geleë om maklik van te beweeg in Pretoria.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Keydie E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Keydie E
On business

Quite peaceful.

Thank you very much for a nice weekend, there is a lot to do in your place, was disappointed that the WiFi could not work, so neither the DVD player, nor any info in the unit that tells where the nearest stores are, security was not very helpful, curtains can completely close. Everything else was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heel rustig.

Baie dankie vir 'n lekker naweek, daar is wel baie om te doen in jul plekkie, was teleurgesteld dat die WiFi nie kon werk, so ook nie die DVD speler, ook geen info in die eenheid wat vertel waar die naaste winkels is, sekuriteit was nie baie behulpsaam nie, gordyne kan nie netjies toe trek of heeltemal nie. Verder, baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

WaterClub Apartment @ Leisure Bay's response

Baie dankie vir jou terugvoer en ons is bly dat jy lekker geslaap het en die naweek geniet het.
Die Wi-Fi en DVD toestelle is getoets en werk wel 100%. Ons kon onmiddelik gehelp het met konneksie indien dit by ons aangemeld was. Al die gordyne is nagegaan en maak wel die vensters en skuifdeure heeltemaal toe.

WaterClub Apartment @ Leisure Bay
Madri V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madri V
Family with teenagers

Lekker gebly. Oulike plekkie.

Ons het lekker gebly. Was baie sentraal. Skoon en netjies. Daar was 'n gasreuk in die kombuis en ons moes elke keer die gaskan toedraai na ons stoof gebruik het. Eienaar het kom kyk maar kon nie die probleem oplos nie. Baie veilig en pragtige uitsig oor die water.

From R900
per night (for 3 people)
From R900
per night (for 3 people)
From R900
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 783 Bayside Road, Pretoria, 0048, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzYWY4ZjI2LWViYTAtNGEyOS1hY2M2LTkzMzNmNDNlZjAyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 3 people) 6 5 1 5 783 Bayside Road Pretoria 0048 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -25.823974427123 28.243991134918
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!