Welcome Guest House
B&B • 11 Sundays Street, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
Overall Review:
Average rating of 8 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jacqueline P - Nov 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jacqueline P
With spouse/partner
Lovely place, nice king-size bed in a nice room.
Staff very friendly. Very nice garden and well kept grounds. Rooms have everything needed and more. Quiet and peaceful. Secure parking.
Pragtige plek, lekker king-size bed in 'n mooi kamer.
Personeel baie vriendelik. Baie mooi tuin en goed versorgde perseel. Kamers het alles in wat nodig is en nog meer. Stil en rustig. Veilige parkering.
This review has been translated, to view the original version
Hans's Response
Beste Jacqueline,
Vir ons is dit verblydend wanneer ons 'n pluimpie kry, dit laat ons voel ons is nog steeds na 11 jaar op die regte pad. dit is ons strewe om tops te bly in al Welcome Gastehuis se fasette. Vriendelike groete,
Emogene, Eva en Hans.
Welcome Guest House
Elize V - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elize V
With spouse/partner
Best place.
Staff friendly and excellent. Place is safe, clean and lovely. Will highly recommend this place. Five star accommodation.
Hans's Response
Elize, baie dankie vir jou terugvoering. Dis ons strewe om ons plekkie altyd tops te hou en en gasvryheid is ons tweede natuur.
Vriendelike groete,
Emogene, Eva en Hans.
Welcome Guest House
Martie K - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Martie K
With spouse/partner
Hulle het ons soos familie laat voel.
Baie vriendelike ontvangs en netjies verblyf.
Hans's Response
Goeiemore Martie,
Baie dankie vir die terugvoering dis vir ons 'n baie groot kompliment dat ons julle as familie laat voel het!
Ons beste wense aan jou vir 'n wonderlike 2019, mag ons julle gou weer sien.
Vriendelike groete,
Hans en Emogene.
Welcome Guest House
Monique B - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Monique B
Family with teenagers
Neat, friendly, good value for money.
Safe, neat, friendly accommodation.
Netjies, vriendelik, goeie waarde vir geld.
Veilige, netjiese en vriendelike verblyf.
This review has been translated, to view the original version
Hans's Response
Beste Monique,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer terugvoering van ons gaste.
Hoop om julle weer te sien.
Hartelike groete,
Emogene en Hans.
Welcome Guest House
Erik B - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Erik B
With spouse/partner
Tops!
Very neat and professionally run. Friendly staff and I would recommend it to anyone.
Hans's Response
Dear Erik,
Many thanks for your review and recommendation, looking forward to see you soon again.
Kind regards,
Hans and Emogene.
Welcome Guest House
Minnie V - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Minnie V
With spouse/partner
Dit was alles die moeite werd.
Die ontvangsdame was vriendelik en baie behulpsaam. Sy het ons dadelik laat tuis voel. Baie rustige omgewing. Kamer baie netjies het alles in wat jy nodig het. Ontbyt was keurig voorgesit en baie lekker. Sal Welcome Guest House definitief aanbeveel.
Hans's Response
Beste Minnie,
Baie dankie vir U resensie. Ons waardeer dit en dit weerspieel dit wat ons beoog om te wees,die beste en aangenaamste! Vriendelike groete, mag ons U gou weer sien.
Die uwe,
Emogene
Welcome Guest House
Tertia P - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Tertia P
Family with teenagers
Delightful.
It was a lovely overnight at the Welcome Guest House, since we got there the service and hospitality was excellent. The staff made you feel at home. The rooms was really pretty and we had a good night's rest. Will definitely stay there again.
Genotvol.
Dit was 'n aangename oorslaap by die Welcome Guest House, vandat ons daar gekom het was die uitstekende diens en gasvryheid. Die personeel laat jou tuis voel. Die kamers was ongelooflik mooi en ons het baie lekker geslaap. Sal definitief weer daar gaan oornag.
This review has been translated, to view the original version
Hans's Response
Geagte Tertia,
Baie dankie vir die resensie. Terugvoering soos die van u gee ons die versekering dat ons steeds die gasvryheid en diens lewer waaroor ons die afgelope dekade bekendheid en sukses verwerf het.
Mag ons julle gou weer verwelkom.
Vriendelike groete,
Hans en Emogene
Welcome Guest House
Rindi F - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rindi F
With spouse/partner
Dit was 'n kort, maar genotvolle verblyf.
Hans was 'n vriendelike gasheer.
Hans's Response
Baie dankie Rindi, dit was 'n plesier om julle van ons gasvryheid te kon laat proe.
Vriendelike groete
Emogene, Hans en Eva.
Welcome Guest House
Guests that viewed Welcome Guest House also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |