Beach Ruhls
Review Summary
Nellie B - Nov 2020
Overall score
Fantastiese huis op die strand.
Braam S - Sep 2020
Overall score
Drie dae in Dwarskersbos en omgewing.
Jonathan B - Nov 2019
Overall score
Great place to relax and location is awesome.
Phillip S - Oct 2019
Overall score
Wonderlike ervaring, enigste negatief is die gebrek aan skottelgoedwasser.
Read moreSonja M - Feb 2019
Overall score
Heerlike vakansie en asemrowende ligging
Daleen B - Jan 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Op die see verblyf. Heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rika K - Jan 2019
Overall score
Breathtaking.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend!
Absoluut 'n stunning huis! Het onbeperkte see-uitsig en toegang tot die strand is op jou voorstoep! Dit was 'n ongelooflike ervaring en ons het sielsrus ingekry! Die strande is ongerep. Ons sal voorstel dat daar 'n skottelgoedwasser aangeskaf word om water te bespaar, dat daar 'n stofsuier is en dat skoonmaakdienste aangebied word vir 'n ekstra fooi. Die eetgerei kan bietjie opgedateer word en daar kan ten minste 1 stel extra linne verskaf word. Verder as dit het ons 'n 6-ster-vakansie gehad en sal definitief weer terugkeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cindy S - Oct 2017
Overall score
Ontspannend.
Jaco-louis G - Sep 2017
Overall score
Very tranquil, in style.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig, in styl.
Baie dankie vir 'n heerlike kuier by Beach Ruhls. Baie mooi huis! Was heerlik om elke oggend wakker te word met die see op jou voorstoep en laatmiddag die son te sien sak langs 'n braaivleisvuur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beach Ruhls's response
Beste Jaco-Louis
Dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet.
Dit was net vir ons net 'n plesier om julle as gaste te hê, dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het na julle vertrek.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Lize M - May 2017
Overall score
A wonderful location if you just need to relax.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Wonderlike bestemming as mens wil ontspan.
Ons het baie lekker gebly en dit was ongelooflik rustig. Ek sou graag net 'n spieël wou hê in 'n kamer, asook badkamermatjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beach Ruhls's response
Beste Lize
Dankie vir die terugvoering.
Ek is bly julle het lekker gekuier, ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Armiston W - May 2017
Overall score
Very neat, modern and ideally located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vreeslik netjies, modern en uitstekend geleë.
Beach Ruhls sal hoogs aanbeveel word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beach Ruhls's response
Goeie dag Armiston
Baie dankie vir die terugvoering.
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Ronel R - Oct 2016
Overall score
Fantastic location on the beach and well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties op die strand geleë en behoorlik toegerus.
Ons het heerlik hier gebly met 'n fantastiese uitsig op die strand. Baie goed toegerus en ons sal beslis weer daar wil bly en aanbeveling doen vir ons vriende en familie. Beslis 5-ster-akkommodasie vir 'n rustige vakansie teen die strand. Negatief: Kamers het geen spieëls teen mure of by 'n muurprop om hare droog te blaas nie. Storte was verstop en ons vriend het die boonste stort herstel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beach Ruhls's response
Ek is bly julle het julle kuiertjie geniet en hoop julle kom kuier sommer gou weer.
As julle ons in kennis gestel het van die probleem met die storte, sou ons dit dadelik vir julle kom herstel het. Ongelukkig het julle ons eers in kennis gestel na jul vertrek.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 48 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Western Cape
- All ages welcome