Whispering Palm Gastehuis
Review Summary
Willem C - Dec 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Baie goeie ondervinding. Die diens was uitstekend en personeel baie vriendelik. Die ontbyt was 5 ster die beste wat ek nog ooit gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon V - Sep 2018
Overall score
David en Georgiana is uiters gasvry.
Irna P - Aug 2018
Overall score
Warm welcome and good night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry ontvang en heerlik geslaap.
Baie gasvry ontvang en baie interessante inligting bekom oor die area en die geskiedenis wat die kopermyne betref.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ezette H - Aug 2018
Overall score
Beautiful room and homely atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige kamer en huislike atmosfeer.
Hierdie gastehuis bied besondere waarde vir geld met 'n heerlike ontbyt ingesluit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Whispering Palm Gastehuis's response
Baie dankie vir julle goeie terugvoering, ons waardeer dit baie , julle is altyd welkom, Georgiana.
Alwyn H - Sep 2017
Overall score
Rustig en gesellig.
Lynn T - Aug 2017
Overall score
'n Huis weg van die huis.
Read more- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 129 White Street, Nababeep, Springbok, 8265, Northern Cape
- All ages welcome