Wilderness Accommodation at Wilderness House | TravelGround
+18

Wilderness House

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 9 reviews for Wilderness House
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.4/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Gert V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
Family with teenagers

We were a family of 6.

Our family were 6 people (including our married daughter and her hsuband) who spent 3 wonderful days in Wilderness in Jan 2017. The owners were very friendly and helpful. We will come again and recommend it to our friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons was 'n gesin van 6 mense.

Ons was 'n gesin van 6 mense (insluitend ons getroude dogter en haar man) wat vir 3 dae heerlik in die Wildernis vakansie gehou het in Jan 2017. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons wil weer kom en sal dit hoog aangeveel by vriende/familie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cornel B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornel B
Family with young children

By far the best self-catering accommodation we've stayed at this far!

Underfloor heating, an excellently equipped house with an incredibly helpful hostess. It made our stay one of the best experiences we've had concerning self-catering accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

By verre die beste selfsorg-akkommodasie waar ons nog gebly het.

Ondervloerse verhitting, 'n uitstekende toegeruste huis met 'n ongelooflike behulpsame gasvrou het ons verblyf een van die beste ervarings gemaak met selfsorg-akkommodasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine K - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine K
Family with teenagers

Fantastic. Will book this place again, perfect location.

We had a wonderful stay at Wilderness House. Could not ask for anything more perfectly situated within walking distance to restaurants and the beach. What a pleasure to not have to get into your car. We can not wait to rent this property again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties. Sal weer hierdie huis bespreek, dit het 'n perfect ligging.

Kon nie gevra het vir iets meer perfek stapafstand van die restaurante en strand af nie. Wat 'n plesier om nie in jou kar hoef te klim nie. Ons kan nie wag om hierdie plekkie weer te bespreek nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marliane O - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marliane O
Family with young children

Heerlike vakansie met 2 klein kinders in wel geleë, fantastiese en toegeruste huis. Pragtige uitsig en genoeg spasie.

Ons het heerlik gebly. Wilderness Huis is pragtig, goed geleë en het regtig alles wat mens kan nodig hê. Stapafstand van dorp en see af en Marike was maklik bereikbaar indien ons haar sou nodig hê. Na 8 aande de slaap op ongemaklike matrasse in ander vakansieverblyf was die beddens in die huis 'n wonderlike verrassing! Ek kan Wilderness Huis met gemak aanbeveel en sal self weer daar bespreek as ons in die area is.

Henriette S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henriette S

Ons het dit baie geniet om in hierdie goed toegeruste vakansiehuis te bly.

Dis 'n ruim huis met 'n mooi uitsig en dit was baie netjies en skoon. Dit was 'n groot bonus om albei motors in 'n toesluitmotorhuis te kon parkeer. Die skottelgoedwasser het ook baie gehelp! Marike was baie behulpsaam en het moeite gedoen om my selfoonlaaier wat ek daar vergeet het, aan my terug te besorg. Ons kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel!

Sanet B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet B
Family with teenagers

Fantastiese vakansie!

Wilderness House is definitief 'n tuiste weg van die huis! Ons wou nie terug na ons eie huis toe gaan nie - dis altyd 'n teken van 'n lekker vakansie!

Hans P - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hans P
With spouse/partner

Dit was ongelooflik! Alles was perfek!

Die plek was ongelooflik, ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Die plek laat jou regtig tuis voel, asof jy by jou eie huis is. Alles is daar wat jy in jou eie plek sal gebruik. Dis netjies en die uitsig is uitstekend. Ons gaan beslis weer terug daarheen. Die gasvryheid en hulp van die personeel het baie gehelp.

Karin D - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin D
Family with young children

Heerlike gesinsvakansie!

Mooi versierde, gerieflike huis met alles wat jy benodig vir n heerlike vakansie.

Vashti S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vashti S
Family with teenagers

Perfek!

Alles was absoluut perfek! Dekor is modern en alles was skoon en netjies. Kon nie vir beter diens gevra het nie. Sal definitief weer kom.

From R2 200
per night (sleeps 6)
From R2 200
per night (sleeps 6)
From R2 200
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 355 Krantz Lane, Wilderness, George, 6560, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MTk2ZTA1LWE4ZTgtNDg2MC1iNWMyLTFmZTcxMTM5ZmFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 200  per night (sleeps 6) 9 5 1 5 355 Krantz Lane Wilderness 6560 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.992253767952 22.578344707796
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com