Durbanville Accommodation at Wine Country Cottage | TravelGround
+19

Wine Country Cottage

32 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 32 reviews for Wine Country Cottage
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.2/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.3/5
Norman C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norman C
With spouse/partner

Comfortable, private and clean.

Stayed there for six nights. Kitchen fully equipped with gas stove, microwave and fridge, DStv, fans in bedroom and open plan living room and kitchen. Braai facility.

Lucille B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lucille B
With spouse/partner

Goed genoeg.

Was my tweede keer daar. Het vorige keer in aand daar aangekom en was baie moeg, het in ander eenheid gebly. Het nie krities na plekkie gekyk. Die eenheid is baie oulik en voldoen aan alle vereistes. Die eiendom self kort bietjie liefde. Muurpapier in badkamer trek af, badkamer plafon (dak) in kamer is vol stof. Borde is oud en die cutlery lyk soos hand me downs wat niemand wil hê nie. Daar was ook nie 'n bottel wyn soos by die ander eenheid nie.

Louise V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise V
With spouse/partner

Ons het als gekry waarvoor ons betaal het en die eienaars is baie vriendelik.

Ons het baie familie in die Kaap so ons het 'n plekkie gesoek om te slaap en stort en ons het dit gekry. Dis lekker privaat naby aan als, baie velig en skoon en die eienaars is regtig gawe mense. Ek dink net dis tyd om 'n nuwe bed in te sit en die toiletsitplek reg te maak. Ek sal weer terugkom. Baie dankie weer vir die 9 dae wat ons daar kon bly.

Luwayne H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luwayne H
With spouse/partner

Very nice and cosy.

The room was very nice and cosy. The location is in a very safe area.

Susan E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan E
Family with teenagers

Quiet, safe and neat.

The place is more than we expected. Spacious, neat, convenient, near Cape Gate Mediclinic, easy to get. Thank you for the extra effort with the key. It was really a pleasure to come to your place without struggling with the key. We will certainly stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, veilig en netjies.

Die plek is meer as wat ons verwag het. Ruim, netjies, gerieflik, naby Cape Gate Mediclinic, maklik om te kry. Baie dankie vir die ekstra moeite met die sleutel. Dit was nou regtig 'n plesier om na jul plekkie toe te kom sonder om te sukkel met die sleutel. Ons sal vir seker weer hier kom bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

William S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
William S
With spouse/partner

'n Warm huis gevoel.

Hierdie is 'n perfekte wegbreek van die alledaagse gejaag. Gemaklik, warm en die gastehuis het 'n persoonlikheid wat jou laat voel of jy by jou huis is.

Monique P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique P
With spouse/partner

Very nice.

Thank you for a nice stay. The place was neat, tranquil and private!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie dankie vir die baie lekker bly. Die plekkie was baie netjies, rustig en privaat!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lucille B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Lucille B
With spouse/partner

Good.

Good, thanks. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Goed dankie. Sal weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annemarie B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie B
With spouse/partner

The perfect accommodation in a tranquil area.

Apartment was very convenient. Just big enough. Quiet and tranquil. Full DStv and Wi-Fi. It was the best accommodation that we have booked in Cape Town by far.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die perfekte verblyf in 'n rustige omgewing.

Woonstel was baie gerieflik ingerig. Net groot genoeg. Stil en rustig. Volle DStv en WiFi. Dit was sover die beste verblyf wat ons al in Kaapstad bespreek het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Caron R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caron R
With spouse/partner

Lovely.

I would definitely make use of Wine Country Cottage again. It is comfortable and accommodating.

Liezel L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel L
With spouse/partner

Moderne verblyf-eenheid.

Dankie vir sentrale blyplek, netjies en skoon. Die sjampanje, sjokolade en kosmandjie was heerlik!

Anel L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anel L
With spouse/partner

Stunning vir 'n vinnige oorslaap.

Sal dit definitief vir besigheidspersone aanbeveel wat verblyf soek op 'n sakereis.

Monique W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique W
On business

Clean, comfortable and ideal for an overnight stay.

See stars.

Gerswin N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerswin N
With spouse/partner

Dit was ongelooflik.

Ek was nie 'n oomblik spyt dat ek hulle gekies het nie. Ek sal beslis in die toekoms van hulle dienste gebruik maak.

Cynthia S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia S

Awesome cosy place.

Cosy, welcoming and very clean and relaxing. Excellent customer service by owner, easy check in and out system. Complimentary snacks and drinks much appreciated. The bed was so comfy. Highly recommend. Will definitely come back.

Jeanne-marie D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Jeanne-marie D

Baie rustige omgewing en sentraal geleë.

Skoon en netjiese eenheid. Ligging sentraal. Parkering op straat was 'n bekommernis, veral snags.

Leani V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leani V
With spouse/partner

Heerlik.

Waarde vir geld. Privaat en gerieflik.

Mike D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mike D
With spouse/partner

Best value for money - clean, convenient and attention was paid to smaller details.

Ideal for a night's stay - was there for 8 days and it was convenient, clean and the owner paid attention to detail, making the stay pleasant. Already made a booking for next year when we'll be in Durbanville for a week. Would recommend staying here to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste waarde vir geld - skoon, gerieflik en aandag aan klein detail.

Ideaal vir oorbly - was 8 dae daar en alles was gerieflik en skoon en eienares gee aandag aan detail om verblyf aangenaam te maak. Het klaar weer bespreek vir volgende jaar wanneer ons weer 'n week in Durbanville moet wees. Sal verblyf daar by enige een aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frik D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frik D
With spouse/partner

Waarde vir geld, netjies, skoon en vriendelike diens.

Sien sterre.

Riki V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Riki V
With spouse/partner

Die eienaar was vriendelik, maar die verblyf was klein.

Sal nie weer soontoe gaan nie, dis klein en buite vir braai nie aanloklik. Motor staan buite. Net nie genoeg vir die prys. Die naam misleidend, want nie 'n cottage.

Zania O - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zania O
On business

Was baie lekker en aangenaam. Het tuis gevoel in 'n vreemde stad.

Die plek was netjies en skoon en modern. Het baie lekker gebly.

Linda S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Linda S
With spouse/partner

Baie netjies, baie lekker gebly.

Ek sal dit beslis aanbeveel, netjies.

Juliana F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Juliana F
Family with teenagers

Ons het dadelik tuis gevoel in die plekkie, baie oulik en die eienaars doen baie moeite.

Ons is baie tevrede met die verblyf.

Elsabe B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe B
With spouse/partner

Was heerlik.

Al wat gepla het is die stortgordyn, nie baie gemaklik met die gordyn nie en ons kon nie al die dstv kanale kyk nie. Maar verder baie netjies en skoon.

Riana K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riana K
With spouse/partner

Nice.

The Wine Country Cottage was very neat and nice to stay in.

Charne V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charne V
With spouse/partner

Baie gerieflik en waarde vir geld.

Baie goed, alles wat jy benodig en sentraal geleë.

Soney M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Soney M
With spouse/partner

Netjiese verblyf met alle noodsaaklikhede en nog meer.

Vir ons was Wine Country Cottage perfek geleë. Die eenheid is uiters skoon. Voorsiening vir selfsorg doeleindes en voorsien self melk, suiker, tee ens. Was skepties oor die teëls en die koue winter (kry maar vinnig koud) maar die plekkie is heerlik warm (skoon vergeet dis winter binne). Kamer en badkamer bietjie klein, maar mens het niks groter nodig vir twee mense nie. Die leefarea/kombuis area is lekker ruim.

Peter G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter G
On business

Baie gemaklik, skoon, netjies en als wat mens nodig het.

Ek het vir 'n week daar gebly vir werk en het die verblyf baie geniet. Die plek het alles wat mens nodig het in 'n gastehuis met 'n paar ekstras om jou verblyf net beter te maak. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Letty Ann M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letty Ann M
On business

Ek het tuis gevoel in hierdie volledig toegeruste, luukse eenheid 'n hanetreetjie van die seminaararea.

Ongeag die feit dat ek die verkeerde afrit geneem het en 'n uur later as ooreengekom daar aangeland het, is ek hartlik verwelkom deur die "landlady" wat toe reeds die vertrekke verwarm het, dit was winter, en ek het groot waardering vir haar bedagsaamheid en ook vir die komplimentêre wyn en volop gastesjokoladetjies! Die beskikbaarheid van die WiFi, en stortseep en sjampoe tot 'n haardroër was 'n deurlopende luukse. Die akkommodasie was bo verwagting en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Louis N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Louis N
With spouse/partner

Disappointing.

We were disappointed at his accommodation. The impression based on the advertisement is that of a quiet, peaceful, neat place. It was very clean and neat inside, well equipped and Natalie went out of her way with extras to make us feel welcome. What troubled us was the unkempt appearance outside the front door, the front door that struggled to open and close with a big gap at the top through which the wind blew. No view, just the outside wall through the only room window. It's at the front of the house and since it's next to a busy road with heavy traffic and pedestrians, one feels unsafe, especially since your car is parked outside all night. It was noise so you have to keep the door closed making one feel boxed in. No mat, so the cold concrete tiles a shock to the feet. Natalie, however, was quiet accommodating and friendly and tried to accommodate us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend.

Ons was teleurgesteld in hierdie verblyf, die indruk vanaf die advertensie is 'n rustige, stil, netjiese oornagverblyf. Dit was baie skoon en netjies binne, baie goed toegerus en Natalie het baie moeite met ekstras gedoen om ons te laat welkom voel. Wat ons egter gepla het was die onversorgde voorkoms buite die voordeur, die voordeur wat baie moeilik oop en toe maak met 'n groot gaping aan die bo-kant waar die wind inwaai. Daar's geen uitsig nie, jy kyk teen buitemuur vas deur die enigste kamervenster. Dis aan die voorkant van die huis en aangesien dit teen 'n besige deurpad met baie verkeer en voetgangers is, voel mens onveilig, veral omdat jou kar buite staan deur die nag. Dit was ook te raserig, so mens moet maar die deur toe hou, wat mens baie ingehok laat voel. Daar's geen kamermatjie nie, so die koue sement teël is nogal 'n skok vir wintersvoete. Natalie was egter baie vriendelik en tegemoetkomend om ons te probeer akkommodeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ria V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria V

Very peaceful, neat and clean.

Had a good stay. Everything we needed was available. Very neat and clean. Beautiful little place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en baie netjies en skoon.

Baie lekker gebly. Alles wat ons nodig kon kry was beskikbaar. Baie netjies en skoon. Pragtige plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wine Country Cottage's response

Baie dankie.

Wine Country Cottage
Chrisjan H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chrisjan H
With spouse/partner

Neat getaway from the city.

Wine Country Cottage was very neat, room was nice and clean and felt like a mini boutique hotel. From the street you'd never think that there is such a nice guesthouse inside. Only negative point for me was that there was no safe parking, but the neigbourhood is very peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese wegbreek in die stad.

Wine Country Cottage was baie netjies, kamer was mooi skoon en gevoel soos 'n mini boetiekhotel. Vanaf die straat sal jy nooit gedink het daar is so mooi gastehuis binne nie. Enigste nadeel vir my was dat daar nie veilige parkering was nie, maar die woonbuurt is baie rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

was R550
From R495
per night (sleeps 2)
was R550
From R495
per night (sleeps 2)
was R550
From R495
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 23 Goedemoed Street, Durbanville, Cape Town, 7550, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmMDg4Y2YxLTdiMWYtNDlkYy05N2FjLTkzNjc4ZGUzYjQ2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, now From R495  per night (sleeps 2) 32 5 1 5 23 Goedemoed Street Durbanville 7550 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.831576075727 18.673104643822
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com