Witsand Accommodation at Witsand Vines Self-catering Rooms | TravelGround
+26

Witsand Vines Self-catering Rooms

4 reviews
Self Catering

Review Summary

3.7 out of 5from 4 reviews for Witsand Vines Self-catering Rooms
Cleanliness
3.8/5
Service
3.8/5
Location
3.5/5
Safety
4.0/5
Value for money
3.5/5
Marius V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius V
With spouse/partner

Lekker veilig en rustig.

Vriendelik en aangenaam. Waarde vir geld.

Tertia B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Tertia B

Inconvenience, unprofessional.

We arrived at the accommodation and told the uncle that we were only 2 people instead of 3 people. I was then divided with two strange women in a room (which I know from no side) and my friend had to go to another house, also divided with a strange man (who later went to a other room was moved). Nothing had been communicated to us in advance - only showed us where to sleep. It was like a hostel layout, men and women sleeping separately, strangers in one room. We were very disappointed with the whole situation. There was clearly a double booking for the weekend and we were not even accommodated or compensated for the inconvenience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongerief, onprofessioneel.

Ons het by die verblyf aangekom en vir die oom gesĂȘ dat ons slegs 2 persone is in plaas van 3 persone. Ek word toe ingedeel saam met twee vreemde vrouens in 'n kamer (wat ek van geen kant af ken nie) en my my vriend moet in 'n ander huis gaan slaap, ook ingedeel met 'n vreemde man (wat later toe na 'n ander kamer verskuif was). Niks was vooraf aan ons gekommunikeer nie - net vir ons gewys waar ons moet slaap. Dit was soos 'n koshuis-indeling, mans en vrouens slaap apart, vreemdelinge in een kamer. Ons was baie teleurgesteld oor die hele situasie hanteer was. Daar was duidelik 'n dubbelbespreking vir die naweek en ons was nie eers geakkommodeer of vergoed vir die ongerief nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Witsand Vines Self-catering Rooms's response

Dit is reg. As ek beheer gehad het oor ons internet toegang sou dit nie gebeur het nie. Ek vra verskoning vir die ongerief. Alle partye het ingestem tot die reeling. Dit is jammer jy het nie met my jou besware bespreek toe jy daar was nie. Ek het spesifiek gevra of daar paartjies was, moontlik het jy my nie gehoor nie. Almal was 3h00 weer op, na n goeie nagrus en gereed vir die maraton.

Witsand Vines Self-catering Rooms
Esther S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther S
Individual traveler

Ek het gevoel of ek tuis is, net lekkerder!

Ek is vriendelik ontvang en my gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om alles vir my gerieflik en gemaklik te maak. Hulle het my selfs rondgeneem na besienswaardighede en restaurante in die omgewing. Regtig gasvrye, hulpvaardige en vriendelike mense. Ek sal beslis weer soontoe gaan. Ek het alles in die woonstel gehad wat ek nodig kon kry.

Witsand Vines Self-catering Rooms's response

Dankie, dit was 'n voorreg om jou te kon ontvang. Jy is altyd weer welkom.

Groete
Hans en Ita.

Witsand Vines Self-catering Rooms
Hilda N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hilda N
With friends

Gerieflik.

Reg vir oorslaap alleenlik.

Witsand Vines Self-catering Rooms's response

Baie dankie Hilda vir jou positiewe terugvoer.
Groete
Hans en Ita

Witsand Vines Self-catering Rooms
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 28 Tomlinson Street, Witsand, 6666, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtmAoex9n78TDiKmIiTISxRo5A0obltOQTqDiJn1NJ40uH6lL3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (for 2 people) 4 5 1 4 28 Tomlinson Street Witsand 6666 Western Cape 0860 022 102 15:00-20:00 10:00 -34.3943504 20.8370113
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com