Parklands Accommodation at WLKom Guest House | TravelGround
+35

WLKom Guest House

3 reviews
Guest House

Review Summary

3.5 out of 5from 3 reviews for WLKom Guest House
Cleanliness
4.3/5
Service
3.0/5
Location
3.3/5
Safety
3.3/5
Value for money
3.3/5
Christaline J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christaline J
With friends

Ons kuier was baie lekker. Ons het geen probleme of klagtes oor ons bly plek gehad nie. Al probleem wat ons wel gehad het was 1 van die gaste wat ons stil gemaak het voor 10 die aand waar ons glad nie eers geraas het nie, want ons het ander gaste ook in ag geneem wat daar was. Dit het ons net soos bietjie afgesit. En dan ook die swembad wat nie skoon was nie nadat dit geadverteer was en dit was een van die hoogtepunte hoekom ons daar bespreek het.

Toe ons daar kom was ons goed ontvang. Alles was eers vir ons gewys en wat waar is. Ons was ook aangebied vir skoonmaakdienste vir soggens in ons kamers, wat baie oulik was van hulle.

Silvia V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Silvia V
With spouse/partner

Vriendelikheid, gasvryheid en baie netjies.

Sien sterre.

Leoni M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Leoni M
With spouse/partner

No coffee in the room.

No TV, no air conditioning, no service and not in Blouberg as said.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geen koffie in kamer.

Geen TV, geen lugversorging, geen diens en nie in Blouberg soos gesê nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

WLKom Guest House's response

Hi,
Dankie vir u resensie. Net om 'n paar dinge wat oënskynlik onopgemerk geraak het, uit te klaar.
In die beskrywing van WLKom Guest House word gesê dat ons in die voorstad Parklands, Kaapstad, geleë is.In dieselfde beskrywing van WLKom Guest House word gesê dat ons 'n gedeelde TV in ons sitkamer bied. En nog steeds word daar in die beskrywing van WLKom Guest House gesê dat ons kamers waaiers of lugversorging het.
WLKom-span.

WLKom Guest House
From R599
per night (for 2 people)
From R599
per night (for 2 people)
From R599
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 13:00 to 17:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 9 Avonmouth Avenue, Parklands, Cape Town, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACDFYeYZnGgxmeRGIRfW2LZ8UccC0SLxDrpYYT80bbibK8uW3NU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R599  per night (for 2 people) 3 5 1 4 9 Avonmouth Avenue Parklands 7441 Western Cape 0860 022 102 13:00-17:00 11:00 -33.8048596 18.5095547
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com