Swellendam Accommodation at Wolfkloof Boerdery | TravelGround
+18

Wolfkloof Boerdery

20 reviews
Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 20 reviews for Wolfkloof Boerdery
Cleanliness
3.7/5
Service
3.9/5
Location
4.5/5
Safety
3.9/5
Value for money
3.7/5
Ruan T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ruan T
With spouse/partner

Uitstekende uitsig!

Baie mooi toegerus binne en 'n ongelooflike uitsig. Dit was glad nie netjies buite om die huis nie. Sal die area om die huis definitief opknap.

Wolfkloof Boerdery's response

Baie dankie vir u terugvoer,

Die plaas is tans in sy derde jaar van droogte, ten spyte van die oenskynlike groen heuwels. Ons gebruik 'n paar jong kalwers om die gras rondom die huis kort te hou. Dit bou voort op ons omgewingsvriendelike tema met Jansehuis. Hulle vreet nie altyd die randjies so netjies af nie, maar voel dit is steeds 'n beter oplossing as 'n petrolgedrewe grassnyer.

Groete.

Wolfkloof Boerdery
Ian P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ian P

Our accommodation was very basic, but it sufficed for our one night stay.

Kitchen and eating area needs a little thought; having a car and caravan in the room is not all that attractive. Overall Wolfkloof Boerdery is an economical conveniently situated place for a short stay, in my opinion.

Wolfkloof Boerdery's response

Good day,

Thank you for the feedback.

We use a converted shed as a communal area for guests. It is about 21 x 7m, thus 147 square meters, about the size of the average three-bedroom house. The two full bathrooms with flushing toilets and hot/cold showers are extra to the shed space. The braai area is extra to the shed space on the opposite side with full wall sliding doors.

The open plan kitchen is about 7 x 7m, rather spacious by most standards. Guests have access to this shared kitchen which includes at least the following: gas stove, electric stove, toaster, microwave, electric kettle, 40kg ice machine, two fridge/freezers, one sliding glass door fridge, pots and pans, cutlery, glassware, crockery and general kitchen items.

The seating area has six six-seater tables with chairs set up permanently seating at least 24 guests. Our maximum number of overnight guests is Melkkamer x 4, 2 x camping x 6, thus 16 people. We feel this configuration give guests plenty of room.

We use this shed for small functions and plan to do wedding functions in future. This past weekend we had a small family birthday gathering of 14 people. The weekend before a fundraiser with about 90-day visitors. With this in mind, we have recently added a wooden deck next to the shed of 3.6 x 21m or 75,6 square meters. Three sets of double sliding glass doors are to connect the shed and deck.

With the larger events, we remove the classic 1969 Mercedes-Benz sedan and the 1974 Sprite Musketeer caravan. For the normal day to day operations, we leave it in place. We apologize for the inconvenience these vehicles caused during your stay.

Once again thank you for the feedback.

Wolfkloof Boerdery
Paul W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Paul W
With spouse/partner

Great getaway from civilisation. Be prepared to rough it.

Jan se huis Cottage was clean and comfortable. Gas appliances worked well. Outside toilet and shower great for those who like open air roughing it. Host very helpful with sending gate opening app. Beautiful surroundings and walks in nature. Friendly dogs gave us a lovely welcome. Follow distance directions carefully.

Yaacov Francois H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yaacov Francois H
With spouse/partner

We really enjoyed the house, view and the farm!

Beneke is a very good hostess and made us feel at home. It was great to shower under the stars. Loved walking in the farm air!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die huisie en die pragtige uitsig en plaas baie geniet!

Beneke was baie gasvry en het ons tuis laat voel. Was heerlik om onder die sterre te stort. Die stap en plaaslug was baie goed!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michael G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael G
With spouse/partner

Absolutely amazing.

Absolutely amazing and the frequent visit from the friendly dogs made the stay so much better!

Pierre D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Pierre D
Individual traveler

Pragtige omgewing met die plaas rustigheid.

Die Melkkamer is ideaal vir 1 - 4 enkelreisigers soos ek en ook aan stappers, bergfiets-entoesiaste en natuurliefhebbers. Hier is alles wat jy nodig het en dit gemaklik om hier te kon kuier.

Petrus C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus C
With friends

It was pleasant.

We were kindly received. Our host was not pushy, but if we needed him, he would be available. The place is situated in a beautiful setting.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aangenaam.

Ons was vriendelik ontvang. Ons gasheer was nie opdringerig, maar sou ons hom nodig kry, sou hy beskikbaar wees. Die plek is in 'n wonderlike mooi omgewing geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wikus V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Wikus V
With spouse/partner

Vier dae het soos 'n twee weke lange breek gevoel.

Rustig, stil met berge wat die uitsig vul. Naby aan die natuur en geen ligte, lawaai of elektrisiteit om jou gewone skerm roetines voort te sit nie.

Quintus D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quintus D
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Die toilet: Die stelsel is baie goed, maar ek is 135 kg, glad nie gemaklik nie. Ek ry egter my geriefie saam, wat nie rym met die gedagte van 'n skoon omgewing nie. Die stort is pragtig, maar Ma kry te gou koud. Shame on her! Ek beveel die netjiese verblyf, bg in ag genome, sonder voorbehoud aan. Dis nou einde September, hoe die natuur jou in ander seisoene gaan beloon, weet ek egter nie.

Sybelle S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sybelle S
With friends

Rustic basic accommodation which gives value for money. Do not expect 5 star accommodation, this is a farm cottage.

We really enjoyed our stay at the 4 sleeper cottage. The cottage provided all that we needed and we felt very much at home. The farm dogs are very friendly and made sure we enjoyed our walks in the forest and up to the dam. They were always game for a walk. If you are planning a visit in the hot months, please keep an eye out for the snakes! The mountain views are spectacular. A great place to relax and come to terms with nature.

Eleoni V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Eleoni V
With spouse/partner

Nie goed nie.

Al goed wat ek van die plek kan sê is dit het 'n mooi uitsig. Met ons aankoms het die hele kothuis onuithoudbaar na gas geeuik. Die eienaar was nie tuis nie en het ook nie sy foon opgetel nie. Ons het beide nommers gebel en die reisagent het hom ook 'n paar keer probeer bel. Aangesien dit laat geword het en ons steeds geen antwoord gekry het om dit te kom regstel nie, het ons nie 'n ander keuse gehad as om alternatiewe verblyf te gesoek het nie. Met die opvolg, is die verskoning die yskas het van herstel af gekom, daarvandaan die gasreuk en dat hy nie heeldag by die huisfoon rondsit nie. Ek sal die plek glad nie aanbeveel nie. Betaal liewer bietjie meer vir ander akkommodasie!

Wolfkloof Boerdery's response

Baie dankie vir u waardevolle terugvoer.

Ons raai alle toekomstige kliënte baie sterk aan om die beskrywings deeglik te lees voor besprekings gemaak word. Die verblyf aangebied is ietwat spesiaal, soos byvoorbeeld die huisie sonder elektrisiteit. Neem 'n oomblik en kyk na die fotos, dit draai nie doekies om met die uitbeeld van geriewe nie.

Die gaste wat wel 'n waardering vir hierdie soort verblyf het geniet die huisies en plaas terdeë.

Op die middag van ons gaste se verwagte aankoms is ons in en om die huis, maar meestal iewers op die werf. Selfoon opvangs is 'n probleem, want die sein is baie swak op die plaas. 'n E-pos werk goed, want daar is Wi-Fi oorals op die werf.

Wolfkloof Boerdery
Willem C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willem C
With spouse/partner

Rustig en stil in die natuur.

Wolfkloof het baie potensiaal en kan doen met meer geriewe en doendinge om gaste te vermaak. Ons sal definitief weer van Beneke se gasvryheid gebruik maak.

Wolfkloof Boerdery's response

Dankie vir die terugvoer. Die kampies rondom die werf is bykans klaar en binnekort sal ons aktiwiteite soos bok melk, skaapskeer, en gansdons-pluk kan lys as tydverdrywe. Volstruisveer-pluk los ons vir die meer avontuurlustiges.

Wolfkloof Boerdery
Rina E - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Rina E
With friends

I did not stay as we were not happy with the set up.

Dealing with Beneke (owner or foreman) left me with a bitter taste in my mouth. He did not pay my deposit back after I explained to him why we could not stay the night. He harassed me for weeks after that, for R175 he said I owe him!

Wolfkloof Boerdery's response

Thank you very much for your feedback. As we both know, I simply followed up on a decision made, based on details provided by both of us.

Wolfkloof Boerdery
Rennie M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rennie M
With spouse/partner

Lekker, maar die toilet voorsiening was sleg.

Omgewing is pragtig, huisie eenvoudig. Ek sal nooit teruggaan nie a.g.v. sanitasie.

Wolfkloof Boerdery's response

Dankie vir die terugvoer. Die huisie word voorsien met 'n binne-toilet en buite-toilet. Die binne-toilet is 'n "commode" of naggerief, die buite-toilet is 'n komposteerings-toilet. Die buite-toilet is op 'n oop dek met 'n lieflike uitsig oor groen weivelde en die bergreekse in die verte. Indien meer privaatheid benodig word is 'n seil beskikbaar om die toilet af te skort. Hierdie stelsel is gerieflik, skoon en baie omgewingsvriendelik. Jansehuis is 'n plaaslike leier in waterbesparing en eko-verantwoordelike sanitasie.

Wolfkloof Boerdery
Derek O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Derek O
With spouse/partner

Patathuis was lekker en gerieflik, maar die eienaar verstaan nog nie mooi wat toeriste wil hê nie.

Ons het lekker gebly in Patathuis, maar daar is 'n paar tekortkominge. Die bordjie by die afdraaipad is baie swak en onopsigtelik. Die huisie was nie mooi skoon met ons aankoms nie. Alhoewel dit goed toegerus is, kort dit bietjie afronding en kwaliteit. Die braaier wil uitmekaar val en is primitief. Die huisie is op so 'n mooi plek geleë, maar mens kan nie die berge sien nie. As 'n paar bome afgesaag word en die ou longdrop afgebreek word, sal dit 'n groot verskil maak aan die uitsig en ervaring. Daar is ook geen gemaklike sitplek nie - net harde, regop stoele. Mens soek lekker, gerieflike sitplek op so 'n plekkie met 'n mooi uitsig. Jy wil nie in 'n stoor vaskyk nie. En die honde is by tye lastig. Ek kan nie Wolfkloof aanbeveel nie. Die eienaar het bietjie werk om te doen.

Wolfkloof Boerdery's response

Dankie vir die terugvoer.

Tot nou toe was troeteldiere slegs met vooraf reeling toegelaat. Die gas het sy papegaai saamgebring sonder om ons in te lig. Dit het uiteraard die by tye lastige honde se aandag getrek. Dit het ook die kombuis bemors.

Die kothuis word bemark as die klein en eenvoudige kothuis. Dus geen tierlantyntjies. Die kothuis se beskrywing is bygewerk en lees nou soos volg, geen braaigeriewe is beskikbaar nie. Geen brande word toegelaat nie. Geen troeteldiere toegelaat nie.

Baie dankie

Wolfkloof Boerdery
Louis W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis W
With spouse/partner

Unieke ervaring gewees.

Lekker gebly - rustig in die natuur.

Buks G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Buks G
With spouse/partner

Nice and quiet stay.

Road a bit bad for a car, however it is close to the tar road. Stunning sunrise. Braai needs a bit of work. A lot of shade for car and "kuier" outside.

Erich V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erich V
With spouse/partner

Wonderlike ervaring!

Sal dit sterk aanbeveel!

Lourens V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens V
With spouse/partner

Fantastiese natuurervaring.

Jansehuis is 'n lekker klein plekkie met al die geriewe wat jy moontlik sal kan benodig. Alles is gasgedrewe en dra by tot die ervaring. Dit was 'n lekker wegbreek van ons daaglikse drama. Ons sal definitief weer Wolfkloof Boerdery besoek.

Riki V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Riki V
With spouse/partner

Pragtig maar nie op standaard vir gaste.

Die natuurskoon asemrowend, maar nie ingelig oor die feit sonder krag met stort en toilet op stoep wat jy moet gebruik met strooi. Het baie potensiaal, maar braai-area ens. moet opgeknap word.

Wolfkloof Boerdery's response

Dankie vir die terugvoering. Jansehuis word as "off-grid" bemark. Dit word so genoem in die beskrywing van die huisie.

Wolfkloof Boerdery
From R525
per night (sleeps 2)
From R525
per night (sleeps 2)
From R525
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Wolfkloof, Swellendam, 6740, Western Cape
  • No children under 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxMGE2NTJkLTk0MGYtNGE0MS1hNTU1LTFlNGI1MDNiODMwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R525  per night (sleeps 2) 20 5 1 4 Wolfkloof Swellendam 6740 Western Cape 0860 022 102 15:00-18:00 10:00 -33.993152764019 20.370225040242
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com