Wolfkop Nature Reserve Mountain Cottages
Review Summary
Candice G - Dec 2020
Overall score
Stunning views!
Ewert B - Oct 2020
Overall score
Wat 'n besonderse mooi uitsig. Tyd in jacuzzi met die verhitte opsie was fantasties. Selfs die 16km hike was ongelooflik.
Linda O - Oct 2020
Overall score
Modern, comfortable, peaceful and stunning views!
Joan P - Dec 2019
Overall score
For the same price I'll stay somewhere else.
Read moreLeigh V - Sep 2017
Overall score
We had a wonderful stay! Will absolutely stay here again.
Linodia T - Aug 2017
Overall score
Dit was fantasies.
Nadine D - May 2016
Overall score
Calm and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en stil.
Dit was baie lekker. Ons het lekker ontspan. Moet net kyk na badkamer. Stort se kouekraan lek sowel as kouekraan by wasbak. Ek kon nie die warmwaterkraan by wasbak oop kry nie. Die toilet het ook 'n stadige lek. Anders was dit regtig lekker en sal weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wolfkop Nature Reserve Mountain Cottages's response
Hi Nadine,
Baie dankie vir die terugvoering, dit is vir ons baie belangrik en ons waardeer jou epos, ons sal dus hieraan aandag gee, en ons sien hierdie in goeie lig en waardeer jou insette, om ons self te verbeter vir die volgende kliënte.
Ons hoop om jou in die nabye toekoms weer by Wolfkop Nature Reserve te ontvang,
Groete,
Anja smit
Natalie T - Oct 2015
Overall score
Wonderful place and would love to go back, but should give attention to booking employees service.
Read moreLutcin V - Mar 2015
Overall score
Baie gemaklike huis om in te bly met die Jacuzzi wat gereed was vir ons. Baie rustig en persoonlik om daar te kon bly.
Glaudine V - Jan 2015
Overall score
Onaangenaam.
Rina B - Apr 2014
Overall score
Excellent place but ...
Read moreBelinda B - Aug 2013
Overall score
Stunning, rustige,
Read moreJosias E - Aug 2013
Overall score
Ongelooflike lekker plek!
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Keerom Road, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Western Cape
- All ages welcome