North West Accommodation at Woodlands Country Lodge | TravelGround
+26
+26

Woodlands Country Lodge

Review Summary

4.8 out of 5from 21 reviews for Woodlands Country Lodge
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Andre S - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre S
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Goeie, kwaliteit verblyf. Kamers baie gerieflik. Aanwysingsbord van hoofpad onleesbaar in aand. Sal vir seker weer daar gaan bly en hopelik langer hierdie keer.

Tanja B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tanja B
With friends

Baie aangename verblyf. Vriendelike personeel, baie mooi, netjiese kamers.

Vriendelike ontvangs en personeel wat help met bagasie. Die kamers was almal baie mooi, netjies en gerieflik. Sal beslis weer daar bly. Dankie Woodlands.

Susan R - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan R

Hartlike verwelkom met uitstekende diens van die personeel en eienaar.

Ongelooflik! Uitstekende diens en baie skoon en netjiese kamers.

Madeleine C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Madeleine C
With spouse/partner

Dit was 'n heerlike ontspanne atmosfeer.

Kerkgaste wat daar was, was ongelukkig raserig (tot 10:30 die aand en weer van 05:30 die oggend af).

Chane V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chane V
With spouse/partner

Baie aangename verblyf

Netjiese skoon kamer, waarde vir geld, alles mooi en nuut. Sal beslis weer daar bly!

Franci P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franci P
Family with teenagers

Clean, neat and tasteful rooms.

Thank you so much for the beautiful, clean and neat rooms. The bathrooms were 5 star beautiful. We will definitely make use of Woodlands' accommodation again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Skoon, netjies en smaakvolle kamers.

Baie dankie vir die pragtige, skoon en netjiese kamers. Die badkamers is 5-ster-mooi. Ons sal beslis weer van Woodlands se verblyf gebruik maak.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Queen P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Queen P
Individual traveler

Home away from home.

What a good customer service, I received a call from Woodlands checking if I'm okay since I was late for my check-in time. When I got there I was received by a very friendly staff. I enjoyed my stay. Thank you!

Done F - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Done F
With spouse/partner

Nice.

Stunning place. Easy to find. Very tidy.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker.

Baie mooi plek. Maklik om te kry. Baie netjies.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Annelie V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelie V
With spouse/partner

Baie gerieflik en mooi modern.

Die dubbelkamer was baie gerieflik, die badkamer mooi modern en die diens baie vriendelik. Woodlands is baie gerieflik geleë met maklike toegang tot die gholfbane en dorp. Ons sal definitief weer daar tuisgaan!

Nic R - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nic R
With spouse/partner

Pragtige kamer en perseel.

Lekker gebly. Elke klein detail is perfek: TV, koffie, lugversorging, ens.

Simone E - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Simone E
With spouse/partner

Fantastic lodge.

We were welcomed like kings and slept wonderfully. Will visit Woodlands Country Lodge again any time!

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantastiese lodge.

Ons was soos konings verwelkom en het heerlik geslaap. Sal enige tyd weer Woodlands Country Lodge besoek.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Ampie L - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ampie L
With spouse/partner

Very nice.

Accommodation was nice. Would like to see them provide more packing space in the bathroom.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker.

Verblyf was baie lekker, sal graag wil sien dat daar meer pakplek in die badkamer is.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Liana U - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana U
Family with teenagers

Incredibly impressed.

Thank you. It was fast, friendly service and incredibly clean and neat rooms. The staff are very friendly.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ongelooflik beïndruk!

Baie dankie. Dit was vinnige, vriendelike diens en ongelooflike skoon en netjiese kamers gewees! Personeel is baie vriendelik.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Henriette G - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henriette G
With spouse/partner

Pragtig,netjies en skoon!

Sien gerus die sterre.

René C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
René C
With spouse/partner

Woodlands is ideaal vir 'n naweek wegbreek.

Woodlands Country Lodge is die beste verblyf in Parys. Ons het bederf gevoel. Nkosi het ons so vriendelik ontvang en alles vir ons gemaklik gemaak. Die ontbyt was uitstekend. Ons kan nie genoeg dankie sê nie! Ons sal julle definitief gou weer besoek!

Marelize B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize B
With spouse/partner

Baie goeie ontvangs en vriendelike diens.

Baie vriendelike diens en aangename personeel. Sal definitief weer daar gaan bly, en dit aanbeveel vir familie en vriende, sowel as kollegas vir seminare en funksies.

Kate P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kate P
With spouse/partner

Dit was absoluut fantasties!

Definitief die moeite werk. Sal vir seker op 'n gereelde basis teruggaan. Diens is super professioneel. Rustigheid vir die siel. Fantastiese ontbyt. Pragtige natuur-uitsigte en dis stil.

Suria C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suria C
With spouse/partner

Dit was voorwaar 'n wonderlike ervaring!

Ons was aangenaam verras om te sien hoe pragtig die plek en spesifiek die kamers is! Veral as jy die baie bekostigbare prys in ag neem. Woodlands Country Lodge doen klein goedjies om jou ervaring beter te maak en ek sal die plek definitief vir enigiemand aanbeveel. Ons was gedurende die Paasseisoen daar en ons kamer het 'n klein "hamper" gehad vol paaseiers en sjampanje wat regtig baie oulik was. Ons sal definitief weer teruggaan!

Duncan O - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duncan O
With spouse/partner

Awesome verby en prys uitstekend!

Hierdie lodge is net fantasties. Noem net Duncan het jul aanbeveel en ek wet jou jy kry sjampanje as jy opdaag! O ja, en gaan eet by Oz restaurant in aand, dis 'n moet!

Kallie P - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kallie P
Family with teenagers

Puik vriendelike diens.

My seun het 'n pap band gehad op pad. Ontvangs het die volgende oggend dadelik gereël vir iemand om die band te kom haal en dit reg te maak. Ons kon net gaan om die wiele weer te gaan ruil. Die diens en ontbyt was puik en die kamer baie netjies. Sal dit definitief aan enige iemand aanbeveel.

Selma V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Selma V
With spouse/partner

Dit was die beste! Alles was perfek.

Was definitief waarde vir geld. Die kamer was gerieflik, dekor baie smaakvol en dit was skoon en netjies. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en doen rêrig ekstra moeite om mens tuis te laat voel. Dit is so mooi en rustig en die hele omgewing, nl. geboue en tuine spreek van styl en flair. Sal definitief weer daar wil oorslaap en kan dit vir enige iemand wat hou van styl en gerief en luuksheid verblyf daar aanbeveel. Dit was fantasties! Wel gedaan!

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 87 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 42 of 518, Rietpoort Farm, Parys, 9585, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiNTM1M2M5LTJlODItNDliYS04ZjYxLTFmNzNjZmZjZDc3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 21 5 1 5 Portion 42 of 518 Rietpoort Farm 9585 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.896735374407 27.434415131283
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com