Your Home in Hermanus
Review Summary
Fred V - Feb 2021
Overall score
Goeie Ligging en baie goeie kliëntediens.
Your Home in Hermanus's response
Hallo Fred, baie dankie vir die komplimente. Ons is bly julle het lekker gebly, ons gaste se gemak is vir ons baie belangrik. Ons hoop om julle binnekort weer te ontvang. Beste wense, Frans namens die span van Karibu Self-catering.
Peter B - Jan 2021
Overall score
Safe and tranquil.
Your Home in Hermanus's response
Hi Peter, thank you very much for taking the time to write a review. We're glad you enjoyed your stay and we look forward to hosting you again soon. Warm wishes, Frans and Team Karibu.
Andre B - Jan 2021
Overall score
Fantasties, baie rustig.
Carike B - Oct 2020
Overall score
Fantasties, rustig, net wat ons nodig gehad het.
Nugent R - Aug 2020
Overall score
Fantasties. Waarde vir geld. Word ten hoogste aanbeveel.
Read moreJosmorine B - Feb 2020
Overall score
Ons het só lekker gebly! Ons plekkie het al ons verwagtinge oortref.
Amelia M - Oct 2019
Overall score
It was one of the most peaceful weekends.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was een van die rustigste naweke.
Die plek was nie net skoon en veilig nie, maar die gesindheid en die warmte was so goed. Jy kon voel jy is tuis. Alles was perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zea Lee D - Mar 2019
Overall score
Amazing, neat and cosy.
Your Home in Hermanus's response
Dear Zea Lee,
Thank you for your wonderful review. We're glad you had a great time and we look forward to welcoming you back soon.
Best wishes,
Frans and Roeleen
Suené F - Feb 2019
Overall score
Ongelooflik lekker gebly.
Elizma C - Jan 2019
Overall score
Perfek vir 'n rus kansie.
Your Home in Hermanus's response
Hallo Elizma, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die naweek geniet en ons hoop om julle weer te verwelkom. Beste wense, Frans en Roeleen
Annelie B - Jan 2019
Overall score
Gerieflik en alles wat jy nodig het.
Your Home in Hermanus's response
Hallo Annelie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n plesier om jou en Michael hier te hê en ons hoop om julle weer te sien. Groete en seënwense vir 2019, Frans en Roeleen
Janine K - Jan 2019
Overall score
Outstanding safe accommodation with good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende, veilige verblyf vir goeie waarde vir geld.
Frans het ons vriendelik verwelkom en ons vinnig tuis laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Your Home in Hermanus's response
Hallo Janine, baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons gaste se gemak en algehele ondervinding is vir ons baie belangrik. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en ons hoop om julle weer te ontvang.
Beste wense, Frans & Roeleen
Cornel V - Jul 2018
Overall score
We had a lovely stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly.
Plekkie is baie netjies en skoon. Eienaar baie behulpsaam en vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Your Home in Hermanus's response
Hallo Elsa, baie dankie vir jou gunstige resensie. Ons is bly julle het lekker gebly en ons hoop om julle in die toekoms weer te ontvang. Veilige terugreis. Groete, Frans en Roeleen.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 12 Glasolien Street, Vermont, Hermanus, 7201, Western Cape
- All ages welcome