Burgersdorp Accommodation at Zetana Guesthouse | TravelGround
+41

Zetana Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 14 reviews for Zetana Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Marcel P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcel P
With friends

Asemrowend.

Ontvangsdame, Monica, lewer puik diens. Laat mens baie gerus voel en doen veel meer as wat verwag word.

Eugene F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eugene F
Family with teenagers

Aangenaam.

Aangename verblyf - van die geriewe was egter buite werking.

Zetana Guesthouse's response

Dankie Eugene!

Bly jy het lekker gebly.. dit was egter net die jacuzzi wat nie meer in gebruik is agv die waterbeperkings. Die bad werk verder 100 %.

Groete,
Maretha

Zetana Guesthouse
Zirk K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zirk K
With spouse/partner

Fantasties!

Great gewees, baie dankie, sal weer kom!

Zelda F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zelda F
With spouse/partner

Aangenaam verras!

Pragtige kamers wat gerief waarborg. Geleë in 'n mooi en rustige omgewing. Vriendelike personeel.

Taryn C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Taryn C

Beautiful, comfortable B&B.

Beautifully presented, very clean rooms in the intriguing little town of Burgersdorp. We requested downstairs units due to mobility problems, and were recommended to book the Vanilla and Black Pepper Rooms. Both of these had walk-in showers and a small kitchenette included, and the Black Pepper Suite also had an indoor braai. Breakfast was delicious, and generous, but the dining room has a few difficult stairs, so I would recommend skipping breakfast if you have mobility issues.

Casper B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper B
With spouse/partner

Lovely, good service and hospitality, beautiful rooms

We were on our honeymoon. The owner gave us the opportunity to choose our own room, even in her other hotel in town. There was a bottle of champagne in our room when we arrived. Service was very good and we instantly felt welcome. Breakfast was delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, goeie diens en gasvryheid, pragtige kamers.

Ons was op ons wittebrood. Die eienaar het ons die keuse gegee om 'n kamer te kies, selfs in haar ander hotel op die dorp. Daar het 'n bottel sjampanje op ons gewag in die kamer. Diens was baie goed en ons het dadelik welkom gevoel. Ontbyt was heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chanelle B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanelle B
Family with teenagers

Dit was baie luuks en tog bekostigbaar. Die personeel was vriendelik en die ontbyt was heerlik!

Ons sal Zetana sterk aanbeveel!

Ilse K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse K

Fantasties!

Wat 'n pragtige 5 ster plekkie! Van ons aankoms, die decor, lieflike warm dons duvets, vriendelikheid en heerlike ontbyt! Voorwaar 'n lieflike plekkie! Baie Dankie Maretha!

Zetana Guesthouse's response

Beste Ilse

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek is baie bly julle het lekker gebly.

Groete
Maretha

Zetana Guesthouse
Engela K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela K
With spouse/partner

Baie netjiese en moderne gastehuis.

Hierdie gastehuis kan ek beslis aanbeveel.

Johnnie J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johnnie J
With spouse/partner

Die wonderlikste diens en 10-ster-ontbyt wat jy moet beleef om te glo!

Ons het per toeval op die naam Burgersdorp besluit vir die plek waar ons sou oornag op pad Kaap toe. Dit was 'n groot verrassing toe ons met die dorp, sy mense en Zetana Gastehuis kennis maak. Zetana personeel - baie dankie vir die puik diens!

Zetana Guesthouse's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Baie bly dat julle die verblyf en die tyd hier so geniet het!

Groete,
Zetana en personeel

Zetana Guesthouse
Tiekie D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Tiekie D
With spouse/partner

Teleurstellend.

Die spesifieke kamer wat ons bespreek het was aan ander gaste gegee, alhoewel dit by bespreking bevestig is as beskikbaar. Daar was nie ontbyt bedien soos aangedui nie, slegs 'n kospakkie van 2 toebroodjies, sap en 'n appel is voorsien. Ons het dit met die eienaar bespreek en sy het onderneem om die helfte van die geld terug te betaal.

Zetana Guesthouse's response

Goeie dag Tiekie,

Baie dankie vir die resensie. Ek is jammer vir die ongerief van die ander kamer, dit was weens praktiese redes dat ek julle in 'n ander kamer geplaas het. Ek het wel aangebied om warm ontbyt te maak, maar dit was van die hand gewys. Ek is ook jammer vir die pakkie met slegs 2 toebroodjies, sap en 'n vrug. Ek het wel 'n SMS met jul vertrek gestuur, waarin ek weereens om verskoning gevra het oor die ander kamer, asook aangebied het om die helfte van u geld terug te betaal. Ek sou graag die geleentheid wou hê om die saak reg te stel en op te maak vir die slegte ervaring.

Groete,
Maretha

Zetana Guesthouse
Johan F - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan F
With spouse/partner

Real Karoo hospitality.

Our hosts were very friendly and helpful.

Roger D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Roger D
With spouse/partner

Very comfortable and great breakfast.

See the stars.

Dirk D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dirk D
With spouse/partner

Waarde vir geld op platteland.

Bespreking vir 'executive suite' gedoen - by aankoms reeds beset deur ander gaste. Die verskoning van die gasvrou was dat daar verwarring was. Dit kan problematies wees indien 'n gastehuis vol bespreek is. Ontbyttafel in gereedheid gebring vir een gas in plaas van 2.

From R725
per night (sleeps 2)
From R725
per night (sleeps 2)
From R725
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Queen Street, Burgersdorp, 9744, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlNTYxZTIwLTFiZjYtNDhlYi05OTJjLTk4ZjI0ZGEzM2Y5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R725  per night (sleeps 2) 14 5 1 5 1 Queen Street Burgersdorp 9744 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.992525 26.335394
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com