Verified Reviews of Albertinia

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Albertinia

Rated 3.92 out of 5 based on 37 reviews.
Piet M. - 9th January 2020
staying in Albertinia
Vriendelikste en gasvrye mense was altyd behulpsaam selfs op die vakansiedae.
Rita B. - 4th January 2020
staying in Albertinia
Albertinia het so diep in ons harte gekruip, dat ons besluit het om daar te gaan aftree!
Cassie B. - 4th November 2019
staying in Albertinia
Netjiese klein dorpie, maar als wat nodig is kan gekry word.
Stephan J. - 14th October 2019
staying in Albertinia
Albertinia is die verborge of onontdekte juweel van die Tuinroete!
Michaela A. - 23rd September 2019
staying in Albertinia
Lekker stil plek.
Kelvin D. - 5th August 2019
staying in Albertinia
It was just an overnight sleepover, but Albertinia is worth a short visit.
Candis R. - 10th December 2018
staying in Albertinia
Die mense van Albertinia is so vriendelik. Het lanklaas so iets beleef waar mense jou groet sonder dat hulle jou ken. Rustige dorpie.
Willi V. - 11th November 2018
staying in Albertinia
Daar is heelwat om te doen in die omgewing en dit is 'n sentrale basis om die omgewings vanaf te gaan verken. As iemand wat van agterpaadjies en grondpaaie hou is hierdie die perfekte basis om vanaf te verken.
Riana M. - 5th November 2018
staying in Albertinia
Oulike dorpie vol interessanthede!
Lorian P. - 22nd October 2018
staying in Albertinia
Interesting historical little town.
Gustav S. - 27th July 2018
staying in Albertinia
Quaint forgotten town.
Esme P. - 13th March 2018
staying in Albertinia
Pragtige ou klein plekkie wat redelik sentraal geleƫ is tussen Mosselbaai, Stilbaai en Riversdal. Soos die joggie by die brandstof hawe kla: "Daar is nie veel te doen hier nie madam". Maar soms, wil ons mense van die stad, regtig nie veel doen nie. Die rustigheid is genesend en die stilte restorerend. In die stilte vind jy juwele in mense en klein winkeltjies en stil grond paadjies na vriendelike tannies en ooms wat lekker baie kan praat terwyl jy gelukkig nie een woord hoef te uiter nie.
Linda S. - 30th December 2017
staying in Albertinia
Ek het dit waardeer dat my motor in 'n motorhuis kon staan!
Elna S. - 6th November 2017
staying in Albertinia
Pleasure to travel on the dirt roads, extremely well kept and safe to travel.
Inke S. - 21st April 2017
staying in Albertinia
Koop roosterkoeke by die Engen garage as jy verby ry!
Silvana M. - 27th February 2017
staying in Albertinia
Lekker plek, ons gaan volgende maand intrek!
Linda S. - 4th January 2017
staying in Albertinia
Ek het Albertinia as 'n oornagplek gebruik.
Elma C. - 3rd January 2017
staying in Albertinia
Dit is 'n baie klein dorpie. Kan wel die nodige daar kry as jy iets kort.
Abel V. - 21st December 2016
staying in Albertinia
Goeie area.
Silvana M. - 6th December 2016
staying in Albertinia
We have decided to invest in Albertinia, see you all there!
Marian S. - 6th December 2016
staying in Albertinia
Dis nie 'n vakansiebestemming nie.
Cara O. - 24th November 2016
staying in Albertinia
Baie stil en klein dorpie.
Alexis O. - 1st September 2016
staying in Albertinia
Ek het self nie die dorp verken nie, maar die omgewing is pragtig.
Pieter V. - 14th August 2016
staying in Albertinia
Die omgewing bied meer as verwag.
Cobus L. - 2nd July 2016
staying in Albertinia
Rustige omgewing, definitief 'n besoek werd.
Eddie J. - 31st March 2016
staying in Albertinia
Het die grootste en heerlikste roosterkoeke.
Frank Albers M. - 26th March 2016
staying in Albertinia
Visited Stilbaai and joined a tour in the Garden Game Lodge. Both we enjoyed and are recommended.
Daniela C. - 18th February 2016
staying in Albertinia
Klein dorpie met nie veel te doen nie.
Wilma P. - 13th January 2016
staying in Albertinia
Klein, stil plekkie, goeie oornagligging. Naby genoeg aan Mosselbaai.
Johannes R. - 9th October 2015
staying in Albertinia
'n Aangename beenrek-bestemming. Oulike aalwyn winkel!
Jeanne C. - 13th January 2015
staying in Albertinia
Albertinia self het nie veel om die lyf nie, behalwe dat dit heerlik rustig is, maar is 'n goeie basis vir die verkenning van die omgewing.
Andrinette V. - 12th January 2015
staying in Albertinia
Sou graag langer in die area wou vertoef om die dorpie en sy omgewing te verken.
Koos B. - 4th January 2015
staying in Albertinia
Dis jammer dat die gemeenskap nie die toegang tot die dorp verder as die treinspoor meer aantreklik vir die toeris maak nie. Dieper in die dorp in lyk dit wel beter - asook by die vulstasies en aalwynverbouingsinstansies.
Richard K. - 4th January 2015
staying in Albertinia
Rustigheid en vriendelike, hulpvaardige mense.
Marie O. - 24th December 2014
staying in Albertinia
Die Hotel bedien heerlike etes!
Elna S. - 18th December 2014
staying in Albertinia
Oulike plekkie.
Francois B. - 10th October 2014
staying in Albertinia
Klein dorpie met karakter, maar nie 'n werklike toeriste-bestemming nie. Die wildplase en omgewing is pragtig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com