Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Amanzimtoti

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amanzimtoti

Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.

Doonside, Amanzimtoti

10 Key Largo

"Not in particular "

Amanzimtoti

Selfsorg Woonstel

"Rustige omgewing - voel baie veilig. "

Doonside, Amanzimtoti

3 Key Largo

"Doonside is baie sentraal gelee. Jy het toegang na pragtige strande en inkopiesentrums. Dis ook net 25 minute van Durban af as jy daar besigheid moet doen."

Amanzimtoti

Stella Maris

"Skoon, netjies met al die nodige winkels naby geleë!"

Amanzimtoti

Waterberg Flat

"Het al daar gebly en sal verseker weer wil teruggaan."

Amanzimtoti

Graceland Guest House

"Sal dit verseker aanbeveel."

Amanzimtoti

305 L'Escalier Cabanas

"Ongelukkig is die area waar die eenheid geleë is nie in 'n baie goeie area nie. Die nagtelike bedrywighede voor in die straat is maar baie verdag. Ek glo nie dit sal gepas wees om na sonsonder na die naby geleë winkelsentrum te stap nie. Galleria Mall is definitief die moeite werd om jou inkopies by te doen of sommer net om lekker te gaan smul aan ietsie by vele restaurante met n pragtige see uitsig."

Amanzimtoti

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing

"Toeriste sal die pryse opjaag."

Amanzimtoti

Alante Lodge

"Very lovely scenery."

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"If they can only accommodate us with fan heaters."

Amanzimtoti

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing

"We had an amazing time really, and we want to return."

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Baie lekker strand en "tidal pool". Kan dalk meer lewensredders te sien kry."

Warner Beach, Amanzimtoti

12 Coral Sands

"Baie skoon, rustige atmosfeer. Voel veilig."

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 505

"Lekker man, lekker."

Amanzimtoti

Seaside @ Vans

"Baie lekker strand!"

Amanzimtoti

Cabana on the Beach

"Lekker stil strandjie! "

Warner Beach, Amanzimtoti

Sea Spray

"Baie mooi strand. "

Amanzimtoti

Stella Maris

"Baie mooi area, goed geleë en naby alles wat jy nodig het. Loopafstand van strand en winkels af."

Amanzimtoti

L'Escalier 206

"Lekker vakansieplek met pragtige strand."

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 311

"Lekker plek vir vakansie. Sal eerder hier boek vir vakansie as Durban self. Naby strand, eetplekke en winkels."

Amanzimtoti

L'Escalier 206

"Ja beslis elke keer as ons daar vakansie gaan hou het was daar baie mense. Meeste van die woonstelle is vol bespreek maw dit is 'n uitstekende vakansieplek.Daar is ook baie uiteetplekke en baie winkelsentrums."

Warner Beach, Amanzimtoti

31 Ocean Breeze

"Warner Beach is al vir baie jare 'n baie gewilde vakansiebestemming. Daardie hele omgewing is baie gewild met vakansiegangers en "locals". (Ook naby genoeg aan Durban en al die aantreklikhede wat dit bied.)"

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 311

"Love Amanzimtoti!"

Warner Beach, Amanzimtoti

32 Ocean Breeze

"Warner Beach was lovely. The beach was great until some "sangomas" came and /buried some dead chickens on the beach. This ruined it just a little for me, we had to make sure we stayed upwind from them. I was also sad to see the swimming pool on the beach with palisade fencing and locked. I grew up in Toti and that area is like home to me, so loved being back there. The little coffee shop at the Checkers centre right there where we had brunch was lovely. The food was great and the lady who served us was great and made us feel right at home. All in all our weekend was great."

Amanzimtoti

Beach Retreat Guesthouse

"Ongelooflike mooi strand."

Amanzimtoti

Seaside @ Vans

"Lekker vakansieplek met baie om te doen."

Page
Page 28 - Showing 811 to 840
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!