Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Ballito

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ballito

Rated 4.7 out of 5 based on 835 reviews.

Ballito

Hannett's Place

"Winkels is lekker naby. Die strand met sy wandelpaadjies pragtig. Ballito bo!"

Ballito

19 Tontiki

"Lekker vakansieplek. "

Ballito

45 On Hilary

"Bly 'n lekker vakansiedorp met alles wat 'n besoeker benodig."

Ballito

La Residence

"Lovely place."

Ballito

Garden Cottage on Zen

"Will definitely be going back to Ballito, especially this time of year. It offers a lovely break from the cold Free State winter."

Ballito

Zimbali View Eco Guesthouse

"Pragtige plek, bied die vakansieganger alles. Van die shoppers tot dié wat 'n wonderlike strand will geniet."

Ballito

Ruby Sands

"Daar is nie baie om te doen in Ballito nie. Ons wou na die krokodilplaas gaan, maar die pad soontoe was nie so mooi nie en ons het nie veilig gevoel om soontoe te ry nie. Verder het ons lekker geëet en die Mall het lekker winkels waar jy kan koop wat jy nodig het."

Ballito

3 Driftwood

"Ideal for a holiday or work. "

Ballito

The Boulders 206

"Fantastiese weer en net die regte plek vir snorkel. "

Ballito

La Residence

"Ballito is a lovely place."

Ballito

Beach Forest Lodge

"Netjiese, skoon bestemming."

Ballito

Utopia Ballito

"We had one heck of a good weekend. So much fun!"

Ballito

Hannett's Place

"Ballito is regtig 'n baie skoon dorp. Die mense is baie vriendelik."

Ballito

Azure Cove

"Alles is naby, hou van die strand, want dis so skoon en mense is altyd vriendelik."

Ballito

Stylish Beachfront Apartment

"Mooi en netjies en op die oog af veilig?"

Ballito

Billfish Apartments

"Ons gaan elke jaar Ballito toe. Sal weer en weer gaan."

Ballito

19 Tontiki

"Gaan al 25 jaar daarheen - altyd lekker."

Ballito

La Residence

"Ballito is a great place to go. "

Ballito

8 La Mer

"I love Ballito. It was quiet and relaxing."

Ballito

The Vineyard on Ballito

"Probeer hulle gerus, dit het vir ons gewerk."

Ballito

45 On Hilary

"Traffic issues at times but still a good destination."

Ballito

The Grange 3

"Ballito is nog altyd 'n baie lekker wegbreek of vakansie."

Ballito

Garden Cottage on Zen

"Baie mooi vakansieplek."

Ballito

Summer House

"Lekker."

Ballito

Garden Cottage on Zen

"As jy nie naby die strand verblyf kry nie is dit bietjie ongerieflik om veilige parkering te kry om wel na 'n strand toe te gaan."

Ballito

45 On Hilary

"Ballito is pragtig met 'n wonderlike kuslyn. Dis ook naby die lughawe en roetes is baie toeganklik."

Ballito

Ruby Sands

"Ballito is werklik is great vakansieplek, julle sien my weer 2020!"

Ballito

33 Boulder Bay

"Give recommendations for beaches to swim at. "

Ballito

Zuider Zee

"Ballito het met rasse skrede uitgebrei in die laaste 5 jaar."

Page
Page 20 - Showing 571 to 600
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!