Verified Reviews
Barberton
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Barberton
Rated 4.3 out of 5 based on 85 reviews.
"Pragtige dorpie en die skoon strate en sypaadjies het ons dadelik opgeval."
"With all due respect but Barberton is a dingy place. We won't be back again. For dinner there is in fact only one restaurant: Namaste. The portion is more than huge. The service is 50/50 (the 2nd time we ate there we waited for 55 minutes before we got our meals, in spite of the fact we were the only guests.) So that was that for us."
"Die plek is propvol pragtige herinneringe van die tyd toe goud in die dorp ontdek is. Ons het nie genoeg tyd gehad om al die museums te besoek nie. Het wel Jock van die Bosveld se standbeeld besoek."
"Die gebrek aan 'n restaurant of soortgelyke eetplek in die hele dorp was teleurstellend - nie seker waaraan mens dit sou toeskryf nie"
"Hulle kan meer doen om die geskiedenis en toerisme oor die kabelkar uit te brei."
"The town had been trashed by a strike and was filthy. Sewerage ran in the streets, and the town centre was awful. The geotrail was well-signposted and displayed, but everything is exceedingly run down."
"Die natuur is besonders en daar is baie om te ontdek. 'n Dorp met 'n ryke geskiedenis."
"Good place to stop over on the way to Kruger. Malelane gate is an hour away."
"We arrived late in the dark and left early so unfortunately did not see much of Barberton but loved the trees and birds and views of the surrounding mountains."
"Die geo-roete is ongelooflik goed beplan en die verduidelikings van die geologie is wêreldklas. Barberton is een van die skoonste dorpe wat ons al besoek het. Ongelukkig was die museums gesluit as gevolg van die Covid-inperkings, maar dit bied 'n goeie verskoning om weer te gaan!"
"We did not get an opportunity to explore Barberton as this was just and overnight stop."