Verified Reviews
Bloubergstrand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloubergstrand
Rated 4.7 out of 5 based on 958 reviews.
"Blouberg het goeie fasiliteite en ook naby genoeg aan die stad. Maklike toegang tot die lughawe en pragtige uitsigte oor tafelbaai."
"Baie lekker sentraal naby die see en Blouberg. Nie te ver van Canal Walk Sentrum nie, vir die mense wat eerder wil geld spandeer as vakansie hou."
"Dit is 'n fantastiese area. Naby publieke vervoer, groot winkelsentrums en die pragtige strande."
"Table View is perfek geleë! Naby aan Bloubergstrand en Big Bay, en naby genoeg aan die stad."
"Blouberstand, wat kan ek sê! So 'n mooi plek! Skoon en veilig. Sal nie omgee om eendag daar af te tree nie."
"Baie restuarante, mooi strande en pragtige uitsigte oor die berg en baai. Verkeer (tydens spits) is 'n nagmerrie maar dit is waar vir die hele Kaap. "