Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Bonnievale

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bonnievale

Rated 4.2 out of 5 based on 88 reviews.

Bonnievale

Bonnievale River Lodge

"Uitstekend vir toerisme."

Bonnievale

Bonnievale River Lodge

"Gaan gerus om daar te kamp, jy sal dit geniet."

Bonnievale

Bonnievale River Lodge

"Het potensiaal om meer te doen vir toeriste, oulike dorpie."

Bonnievale

Beausoleil

"Bonnievale is geleë naby pragtige wynplase en ook die mooiste paaie om te ry. "

Bonnievale

Shady Creek Cottage

"Baie mooi dorpie"

Bonnievale

Bonnievale River Lodge

"Baie mooi en pragtige omgewing. 'n Besoek aan McGregor is 'n moet. Veral Tebaldi's se restaurant. "

Bonnievale

BakenOord

"Ou gevestigde plaasgemeenskap. Rustig, pragtig, met al die nodige winkels. Perfek."

Bonnievale

Bonnievale River Lodge

"Baie goed geleë om die plekke in die omgewing te besoek."

Bonnievale

Beausoleil

"Bonnievale is 'n pragtige plattelandse dorpie en baie rustig vir ons wat uit die stad se gewoel kom."

Bonnievale

BakenOord

"Mooi dorp. Daar is baie interessante dinge wat binne ryafstand vanaf Bonnievale is."

Bonnievale

A Place in Thyme B&B

"Die vriendelikste, behulpsaamste mense ooit."

Bonnievale

Amanzi Cottages

"Baie mooi dorpie!"

Bonnievale

Weltevrede Wine Estate

"Pragtige klein dorpie tussen die wynlande."

Bonnievale

A Place in Thyme B&B

"Bonnievale is a lovely small town with the Parmalat factory right there. The wine farms are also lovely and beautiful."

Bonnievale

A Place in Thyme B&B

"Pragtige ou dorpie."

Bonnievale

Modderkuil Game and Guest Farm

"Heel sentraal geleë om by wynlande, vrugte en diesmeer in die omgewing besoek af te lê."

Bonnievale

Boesmansdrift Farmhouse

"Pragtige dorpie met lekker kuier mense."

Bonnievale

Karin's on Main

"The town itself is small and rather dusty with all the roadworks just having been completed. It has a lot to offer but not very well utilised or marketed properly. I feel it has much to offer but not making the most of the potential Bonnievale has. Surrounding area is beautiful and lush."

Bonnievale

Bonnievale River Lodge

"Will recommend. "

Bonnievale

Bonnievale River Lodge

"Bonnievale die dorpie self is besig om uit te brei, maar die asemrowende omgewing, Robertson, McGregor, Ashton, selfs na Montagu en Barrydale se kant toe het so baie om te explore. Definitief 'n roadtrip werd. Die Bonnievale River Lodge is lekker sentraal en kan mens elke dag 'n ander wynroete gaan explore."

Bonnievale

Karin's on Main

"Onontdekte juweel."

Bonnievale

BakenOord

"Beautiful country side."

Bonnievale

Beausoleil

"Nie baie gesien nie, dit het gereën."

Bonnievale

Boesmansdrift Farmhouse

"Klein plaasdorpie. Die meeste aktiwiteite is op die buurdorpe geleë, maar dit is nie ver om te ry nie. Sover ons kon aflei is al die restaurante op die dorp gesluit op 'n Sondag."

Bonnievale

Karin's on Main

"Pragtig, landelik en goed om te sien dat die inwoners hul dorp self verfraai en netjies hou - doen so voort."

Bonnievale

Karin's on Main

"Die ligging ten opsigte van Route 62 se besienswaardighede, is uitstekend."

Page
Page 3 - Showing 61 to 88
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!