Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1629 reviews.
Worcester, Breede River Valley
Mastersview B&B"It is a very nice town to stay to get a break from the busy life in Cape Town."
"Vriendelike mense waarmee ons pad gekruis het! Netjiese en skoon dorp met baie karakter!"
"Tulbagh is 'n eiesoortige edelsteen. Doen moeite en ontdek 'n skat wat die innerlike sowel as die uiterlike versterk."
"Dis die vriendelikste dorpie. Almal gesels asof jy lang verlore vriende is wat terugkeer. Gasvryheid uit die boonste rakke. Die natuurskoon, rustigheid, besienswaardighede en sommer net die dorpie met sy geskiedenis en pragtige Tulbagh huisies, het ons behoorlik bekoor."
"Dis 'n oulike dorpie, met wonderlike kuns en winkeltjies asook pragtige wynplase. "
"Ons besoek het toevallig saamgeval met die Tulbagh se jaarlike kunste- en musiekfees. Ons het die hele oggend bestee om al die plekke en stalletjies te besoek."