Verified Reviews of Calitzdorp

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Calitzdorp

Rated 4.25 out of 5 based on 228 reviews.
Robyn T. - 10th May 2021
staying in Calitzdorp
The tiny pub in town had live music playing. It was a wonderful surprise and a great atmosphere!
Patrick H. - 4th May 2021
staying in Calitzdorp
Netjiese dorp.
Paul G. - 3rd May 2021
staying in Calitzdorp
Would recommend it to anybody.
Lydia N. - 24th April 2021
staying in Calitzdorp
Die netheid van die dorp het ons opgeval, asook die mooi tuine. Die natuurskoon is n belewenis. Talle goeie eetplekke.
Hannelize L. - 17th April 2021
staying in Calitzdorp
Pragtige dorp, altyd vriendelik ontvang.
Marcelle V. - 11th April 2021
staying in Calitzdorp
So many places to visit, Spa baths, Cango Caves, wine farms etc. People are very friendly in Calitzdorp.
Christo D. - 2nd April 2021
staying in Calitzdorp
Die Port is fantasties! Gaan eet grus by die Dorpshuis!
Colin M. - 10th March 2021
staying in Calitzdorp
Lovely wineries with very memorable wine tasting experiences.
Johan C. - 1st March 2021
staying in Calitzdorp
Goeie oornag plek met die beste druiwe.
Willie S. - 18th February 2021
staying in Calitzdorp
Die dorpie het ons verbaas!
Charl H. - 16th February 2021
staying in Calitzdorp
Lieflike klein dorpie, nie baie tyd daar spandeer nie, maar vind dit lekker plattelands.
Magda Ann L. - 5th January 2021
staying in Calitzdorp
Tekort aan bankdienste en winkels.
Talita M. - 2nd January 2021
staying in Calitzdorp
Stil en rustige dorp met baie lekker port.
Sam P. - 8th December 2020
staying in Calitzdorp
Lekker eetplekke, en ’n mooi geskiedenis. Mooi bewaarde Klein Karoo dorp.
Retha V. - 7th December 2020
staying in Calitzdorp
Pragtige skoon dorpie met baie om te sien. Appelkose pluk by De Krans was ’n heerlike ervaring. Baie goeie inligting by toeristekantoor.
Sheila W. - 6th December 2020
staying in Calitzdorp
Nice little town with some beautifully restored houses. Several good cafes and restaurants and three wineries. If you are a light sleeper, avoid staying near the church tower as its clock chimes every fifteen minutes all through the night!
Chris V. - 23rd November 2020
staying in Calitzdorp
Zamani Grill in town welcomed us well and even went out of their way to accommodate for a vegan.
Jacolene B. - 23rd November 2020
staying in Calitzdorp
Die dorp is pragtig met baie historiese geboue.
John E. - 10th November 2020
staying in Calitzdorp
While the area is clearly very subdued by virtue of Covid, the town is clean and people friendly. The whole area is very beautiful. Definitely worth a visit to relax.
Piet K. - 5th November 2020
staying in Calitzdorp
Heerlike kuier gewees, van die bekende wynplase tot 'n boetiekwynmakery besoek. lgnde het ons heerlik bederf met proe van boetiekwyne, olywe van verskillende formate en 'n paar atjars. Dis my idee van vakansie. En moenie van die mooiste grondpadpoort in die land (Seweweekspoort) vergeet nie. Sou nog 'n paar dae kon oorbly.
Janine R. - 4th November 2020
staying in Calitzdorp
The best little town in the Klein Karoo.
Nicky D. - 3rd November 2020
staying in Calitzdorp
Beste klein dorpie vir enige iemand wat van wyn hou
Bertha S. - 28th October 2020
staying in Calitzdorp
Volgende keer gaan ons langer oorbly om Calitzdorp te verken. Die verfraaiing van die hoofstraat lok 'n mens om meer te wil sien en uit te vind.
Dawn M. - 27th October 2020
staying in Calitzdorp
Calitzdorp has a unique charm of its own and well worth a visit, more so if you have a liking for Port wine.
Eloise B. - 17th October 2020
staying in Calitzdorp
Such a gorgeous village with such friendly residents. We will stay longer next time.
Laura N. - 7th October 2020
staying in Calitzdorp
Thank goodness for Die Dorp Inn - only restaurant open in Calitzdorp on a Saturday night!
Estelle D. - 4th October 2020
staying in Calitzdorp
Goeie oorbly op Route 62.
Ansie R. - 30th September 2020
staying in Calitzdorp
Pragtige sielsvolle dorpie met die mooiste kerk, ou huisies en geskiedenis! Die museum en die dame daar is ‘n aanwins vir Calitzdorp. Die bestuurderes by De Krans kry 10 sterre by ons want sulke vriendelike en professionele diens het ons lanklaas gesien! Sy ken haar storie en sy doen dit passievol! Boplaas se proe-sessie was hopeloos te lekker! Calitzdorp sien ons weer!
Susan G. - 28th September 2020
staying in Calitzdorp
Town itself is small but close to a lot of beautiful scenic routes.
Johann D. - 22nd September 2020
staying in Calitzdorp
Goeie wynkelders.
Renske L. - 19th March 2020
staying in Calitzdorp
Wonderlike vakansiebestemming met baie uiteenlopende aktiwiteite.
Johannes K. - 8th March 2020
staying in Calitzdorp
Twee goeie wynkelders.
Willie N. - 10th February 2020
staying in Calitzdorp
Vriendelike mense, pragtige omgewing. Restaurante se kos heerlik, maar diens nie altyd op standaard nie.
Brian R. - 30th January 2020
staying in Calitzdorp
Verskeidenheid van goeie wyne, brandewyne ens. Lekker om in Januarie en Februarie in die wingerde heerlike hanepootdruiwe self te pluk teen 'n billike prys.
Js Z. - 22nd January 2020
staying in Calitzdorp
Dorpshuis for excellent meal and service!
David E. - 16th January 2020
staying in Calitzdorp
Good stopover for the Rooiberg Pass.
Wj B. - 12th January 2020
staying in Calitzdorp
'n Pragtige dorpie met baie aangename inwoners.
Nico B. - 10th January 2020
staying in Calitzdorp
Ek is mal oor die ou geboue en die rustigheid van Calitzdorp.
George B. - 10th January 2020
staying in Calitzdorp
The port capital of SA! Must visit Boplaas, De Krans and Calitzdorp cellars.
Ewald B. - 8th January 2020
staying in Calitzdorp
Top bestemming as deel van die Route 62-roete.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com