Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.

Cape Town

Best at Home

"Skoonste stad in Suid-Afrika by verre."

Cape Town

302 Ocean View

"Baie skoon en netjies met prentjie mooi berge en strande."

Cape Town

Nautica Deluxe

"Ten spyte van Covid regulasies kon ons nog steeds alles besigtig soos wat ons beplan het. Diens oral was goed en die Strand-area was skoon en netjies."

Cape Town

Beaches and Mountains

"Roads are excellent."

Cape Town

Blouberg Studios

"Die mooiste stad en omgewing in ons land met soveel om te doen rondom die stad."

Cape Town

M2T Guest House

"Cape Town is tops! The place to spend your holiday.."

Cape Town

Hidden Way Self-catering Cottage

"Sal vir seker weer Kaapstad toe gaan. Hopelik binnekort."

Cape Town

Cozy Inn

"Be sure to have a pre planned trip, too much to see and always too little time."

Cape Town

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio

"Die uitsigte is asemrowend en die natuurskoon is beslis 'n groot trekpleister."

Cape Town

Circle T Ranch

"Darling is 'n hoogtepunt en beslis 'n besoek werd."

Cape Town

The Greenhouse Guest House

"Daar is baie om te doen en sien, so laat beslis meer as een dag toe daarvoor."

Cape Town

Harbourview House

"Cape Town is one of the most beautiful cities in the world and we have the privilege to have spent our lives growing up here, couldn't recommend a more beautiful city to stay!"

Cape Town

Wine House

"Simonstad was bietjie van ‘n teleurstelling. Geen museum was oop en die vloot lyk soos ‘n spookdorp."

Cape Town

8 on Penguin

"Die besoek na Robbeneiland was die hootepunt van ons vakansie."

Cape Town

Nassau Self Catering

"Kaapstad is die beste."

Cape Town

St Tropez 1005

"Pragtig, mooi en skoon."

Cape Town

Cape Verdi Villa Paradiso

"It is one of the most beautiful holiday destinations in South Africa."

Cape Town

G1 Infinity

"Love the Cape, our destination of choice."

Cape Town

Idle Winds

"Kaapstad en die omliggende omgewing bied geweldig baie om te doen en jou mee besig te hou."

Cape Town

President Hotel Cape Town

"Cape Town is just magnificent: the scenery and beauty wherever you go the beaches and mountains. It’s a city that has it all. Top class shops and restaurants. A wonderful energy"

Cape Town

Grace to Grace

"Kaapstad is beslis die plek vir iemand vanaf die Noord-Kaap wat smag na die see en die koel lug. Dis ’n besonder mooi plek om te besoek en vakansie te hou."

Cape Town

Westbury House

"Ek is op my gelukkigste in die Kaap. Die plek, sy mense en die algehele atmosfeer maak my ‘n trotse Suid-Afrikaner."

Cape Town

Shalimar Guesthouse

"Altyd die beste plek vir vakansies."

Cape Town

805 St Tropez

"Ek is 'n Kapenaar verlore in Gauteng."

Cape Town

Eden on the Bay Studio 68B

"Kaapstad is 'n wonderlike toeristebestemimg."

Cape Town

Melkboss Inn

"Vele om te sien en doen."

Page
Page 143 - Showing 4261 to 4290
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!