Verified Reviews of Carolina

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Carolina

Rated 3.53 out of 5 based on 17 reviews.
Rika J. - 1st October 2019
staying in Carolina
Carolina is nie te sleg nie, maar dit kan verbeter!
Joey N. - 9th July 2019
staying in Carolina
Nie behoorlike eetplekke nie. Dorp baie besig.
Nosimo S. - 2nd May 2019
staying in Carolina
Carolina is a small and quiet town. It is therapeutic to be exact.
Denise J. - 14th April 2019
staying in Carolina
Have never travelled there before and was pleasantly surprised.
Andries V. - 18th December 2018
staying in Carolina
Dis maar 'n klein dorpie wat mens kan sien agteruit gaan.
Murunwa N. - 4th December 2018
staying in Carolina
It is a nice place to be.
Tina M. - 26th November 2018
staying in Carolina
Dis 'n klein dorpie. Ek is nie seker wat daar alles is om te doen nie. Ons het wel 'n troue bygewoon en die verblyf was besonders.
Isolde S. - 22nd October 2018
staying in Carolina
Carolina is in 'n pragtige deel van ons land geleƫ.
Jenni R. - 5th August 2018
staying in Carolina
Only drive through the town.
El-roy R. - 9th January 2018
staying in Carolina
Baie mooi tuine!
Carla W. - 6th November 2017
staying in Carolina
Baie klein dorpie.
Hendri K. - 4th October 2017
staying in Carolina
Ek dink oor die algemeen is daar nie baie om te doen in die dorp nie, maar die dorp is wel naby geleƫ aan ander bekende aantreklikhede.
Esmiene F. - 8th August 2017
staying in Carolina
Pragtige plek!
Sarisha P. - 14th July 2017
staying in Carolina
Quiet area. Good area to rest if you are on your way to KNP.
Betz M. - 4th December 2016
staying in Carolina
Oulike antiekwinkel en staproetes om Carolina.
Louis V. - 10th January 2016
staying in Carolina
Die omgewing is pragtig. Veral die plantasies Lochiel en Lothair se kant toe is mooi om te sien.
Corne J. - 22nd September 2015
staying in Carolina
Dis maar 'n klein dorpie met baie trokke in die hoofstraat.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com