Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cederberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cederberg

Rated 4.3 out of 5 based on 974 reviews.

Clanwilliam, Cederberg

Clanwilliam Lodge and Spa

"Omgewing in Sederberge is pragtig - kan dit beslis besigtig."

Citrusdal, Cederberg

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"The drive from Citrusdal to Ceres on the R303 is one of the best road trips in the Cape. "

Clanwilliam, Cederberg

A Red Teapot

"Clanwilliam is 'n pragtige dorpie en 'n mooi omgewing."

Clanwilliam, Cederberg

Bovlei Guest Farm

"Die Rooibos tee is werklik iets besonders in die omgewing. Pragtige vrugteboorde en mooi uitsig. "

Clanwilliam, Cederberg

Citrus-Inn

"Clanwilliam was 'n belewenis."

Citrusdal, Cederberg

Elephant Leisure Resort

"De Cederbergen en de citrus plantages zijn prachtig, helaas weinig toeristische informative aanwezig want er is veel te zien."

Citrusdal, Cederberg

Elephant Leisure Resort

"Lekker by Nancy's Tearoom geëet, interessante ervaring."

Clanwilliam, Cederberg

Bovlei Guest Farm

"Klein dorpie, goeie atmosfeer."

Clanwilliam, Cederberg

Yellow Aloe Guesthouse

"Pragtige gasvrye dorpie, plattelandse hartlikheid."

Clanwilliam, Cederberg

Boskloof Swemgat

"Clanwilliam is 'n baie klein dorpie waar daar nie veel aangaan nie. Indien iemand na Clanwilliam toe gaan moet mens maar biedjie rondry en die ander nabye dorpies besoek."

Citrusdal, Cederberg

Ukholo Lodge

"Citrusdal area very restful and beautiful, hot baths are marvellous."

Citrusdal, Cederberg

Kleinswartvlei Accommodation

"Dorpie klein maar dele buite dorp pragtig en weg van stadsgeraas en rumoer. Vind vrede weer daar. Heerlike vibe."

Citrusdal, Cederberg

Ukholo Lodge

"Werk aan N7 is 'n nagmerrie."

Citrusdal, Cederberg

Marcuskraal Campsite

"Baie mooi en skoon dorpie en die mense is almal vriendelik en behulpsaam. Padstalletjies word ook 100% aanbeveel."

Clanwilliam, Cederberg

Citrus-Inn

"Dit is 'n baie interessante dorp met 'n interessante geskiedenis en baie plekke om te besoek. Dit lê ook sentraal ten opsigte van baie ander plekke waar mens kan gaan "kuier"."

Clanwilliam, Cederberg

Citrus-Inn

"Die dorp self sorg ietwat vir 'n mate van aantreklikheid; ons het die tuine besoek langs die dam in die blommetyd; asook die ou kerke is iets om te sien as mens hou van geskiedenis."

Clanwilliam, Cederberg

Boskloof Swemgat

"Baie oulike plekkie."

Clanwilliam, Cederberg

De Pakhuys

"Pragtige omgewing!"

Clanwilliam, Cederberg

Klein Boschkloof

"Altyd 'n goeie bestemming met baie om te doen."

Clanwilliam, Cederberg

Ndedema Lodge

"Oulike plekkie. Baie vriendelike mense."

Citrusdal, Cederberg

Kleinswartvlei Accommodation

"'n Heerlike basis om die Sederberge vanaf te besoek. Die dorp is kleiner en stiller as Clanwilliam en vir my daarom meer aangenaam. Die gemeenskap is gesellig en die diens in winkels vriendelik en hulpvaardig."

Cederberg

Mount Ceder

"Ongelooflik mooi en rustig. Ons het dit baie geniet. Dit was hemel op aarde."

Citrusdal, Cederberg

Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts

"We only made a fleeting visit to Citrusdal, but we found the people we spoke to were friendly and obliging."

Citrusdal, Cederberg

Ukholo Lodge

"Citrusdal has beautiful scenery - though not much to do. A trip into the mountains to Algeria is worthwhile, and Clanwilliam was also very pleasant."

Clanwilliam, Cederberg

Yellow Aloe Guesthouse

"Clanwilliam kan baie meer doen om toeriste aan te trek."

Clanwilliam, Cederberg

22 Park Street

"Die ou Tronkmuseum (met Tolla se kamer) is 'n moet om te besoek. C. Louis Leipoldt se geboortehuis, die pragtige ou kerk, die Ingelsman se graf en so aan maak dit 'n plek om te besoek!"

Citrusdal, Cederberg

Bydidam Resort

"Citrusdal het 'n baie mooi area, maar die dorp self kort ordentlike restaurante."

Citrusdal, Cederberg

Kleinswartvlei Accommodation

"Baie moontlikhede, maar nog nie ten volle ontwikkel nie."

Page
Page 32 - Showing 931 to 960
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!