Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2056 reviews.
Danielle R. - 22nd June 2017
staying in Clarens
Clarens is sprokiemooi, dis iets uit 'n ander wëreld!
Federico L. - 22nd June 2017
staying in Clarens
Cute little town with all the restaurants you could ever need on a weekend away. It is situated 20 km from Golden Gate which is great for those who enjoy hiking. Be aware that it gets incredibly busy on long weekends and you should book in advance.
Gerda W. - 22nd June 2017
staying in Clarens
Clarens is a real gem. A perfect place to relax from the busy city life but also plenty to do.
Jackie T. - 22nd June 2017
staying in Clarens
Clarens is 'n rustige plek waar jy kan ontspan en net jou battery weer vol maak.
Jacorien N. - 21st June 2017
staying in Clarens
Koud!
Philip K. - 19th June 2017
staying in Clarens
Rustigheid vanself.
Carol G. - 15th June 2017
staying in Clarens
Ek wens ons kon elke naweek daar deurbring. Baie ontspannend en genoeg om te doen op 'n naweek.
Bessie V. - 15th June 2017
staying in Clarens
Heerlike kuierplek vir die naweek. Lekker winkels en heerlike restaurante.
Anine S. - 15th June 2017
staying in Clarens
Mooiste landskap en die winkeltjies en eetplekke in Clarens.
Pieter B. - 8th June 2017
staying in Clarens
Te veel om te noem!
Jurgens K. - 8th June 2017
staying in Clarens
Pragtige natuurbestemming.
Sandy D. - 8th June 2017
staying in Clarens
Quaint and pretty small town.
Johan S. - 8th June 2017
staying in Clarens
Clarens is asemrowend.
Pieter V. - 6th June 2017
staying in Clarens
Clarens is waar my siel kom rus.
Henning E. - 5th June 2017
staying in Clarens
Ssal volgende keer oor 'n naweek kom.
Leoné M. - 4th June 2017
staying in Clarens
Mal oor die dorp! Alles is loopafstand en lekker 'cosy' atmosfeer.
Lou E. - 3rd June 2017
staying in Clarens
Pragtige dorpie met heerlike kuierplekke.
Anna V. - 31st May 2017
staying in Clarens
Lovely little town with great arty shops and restaurants. The Garment Gallery is the most interesting clothing shop! A must to visit!
Dominique M. - 30th May 2017
staying in Clarens
We booked for visiting the Golden Gate National Park and didn't know Clarens before our stay. We discovered a very nice, safe and attracted place, offering several activities and entertainment.
Johan S. - 26th May 2017
staying in Clarens
As jy nog nie in Clarens was nie mis jy uit.
Sonja V. - 25th May 2017
staying in Clarens
Nie besef dit was sooooooo koud in die nag nie, maar dit het nie 'n demper op die naweek gesit nie!
Lynette P. - 23rd May 2017
staying in Clarens
Wonderlik!
Leon K. - 22nd May 2017
staying in Clarens
Altyd lekker.
Salomie M. - 16th May 2017
staying in Clarens
Baie lekker en mooi toeristebestemming.
Salomie M. - 12th May 2017
staying in Clarens
Sal Clarens aanbeveel. Baie lekker eetplekke ook.
Johan V. - 11th May 2017
staying in Clarens
Clarens lê in die bergagtige deel van die Vrystaat baie naby Lesotho. Die area is prentjiemooi. Die dorpie het 'n unieke karakter met 'n kuns-tema. Verskeie eetplekke en gelisensieerde kuierplekke is beskikbaar. Dit is een van daardie plekke wat jy moet besoek voor jy doodgaan.
Pw B. - 10th May 2017
staying in Clarens
Sypaadjies en strate benodig aandag.
Heidi K. - 10th May 2017
staying in Clarens
Clarens is pragtig in alle seisoene, maar besonder mooi in herfs met die groot kontras tussen die die immergroen bome en die herfskleurige blare van die bladwisselende bome. Ons het 'n troue by St Fort bygewoon, wat 'n baie gerieflike afstand was van hierdie verblyf. Ons middagete by die Roter Hahn was ook (soos altyd) 'n hoogtepunt! Kom lank genoeg, 'n mens het 'n hele naweek nodig om alles in te drink van hierdie mooie dorpie, en om 'n besoek aan Golden Gate ook in te pas.
Mari H. - 9th May 2017
staying in Clarens
Daar was geen asdromme op sypaadjies waarin mens botteltjies of papiersakkies kon gooi nie.
Brittany G. - 9th May 2017
staying in Clarens
Pragtige dorpie. Sal enige tyd weer gaan.
Sandra E. - 8th May 2017
staying in Clarens
Baie lekker plekkie met baie lekker winkeltjies om deur te stap. Net baie duur! Die Jacket Shop was fantasties! Baie hulpvaardige Adeline - ons het haar Angel gedoop!!! Goeie gehalte klere baie bekostigbaar!
Rosie S. - 7th May 2017
staying in Clarens
Lovely town with beautiful surroundings. Really love the vibe in town. The restaurants are getting quite expensive though and the quality of the food is not that great, so we never really feel that we are getting our money's worth when there. Still a nice day trip if you are staying in the area. The beer tasting at the Clarens Brewery is an absolute must!
Cecile R. - 5th May 2017
staying in Clarens
Altyd pragtig en lekker om daar te kuier.
Coetzee S. - 5th May 2017
staying in Clarens
Ons net weer laat besef dat herfs ook sy bekoring het. Ons het ons tydjie in Clarens terdeë geniet!
Laurika M. - 4th May 2017
staying in Clarens
As jy net wil afskakel en jou batterye "recharge" is dit die plek om te gaan.
Rita N. - 3rd May 2017
staying in Clarens
Just love it!
Allan M. - 2nd May 2017
staying in Clarens
Baie mooi plek.
Marelize R. - 2nd May 2017
staying in Clarens
Verseker die juweel van die Vrystaat.
Eduan V. - 27th April 2017
staying in Clarens
Lifelike dorpie.
Louise V. - 27th April 2017
staying in Clarens
Clarens is 'n wonderlike bestemming in pragtige 'n omgewing. Die dorp het goeie restaurante, winkels en koffieplekkies en is naby genoeg aan Golden Gate, Fouriesburg en Ficksburg sodat besoekers dié plekke ook kon besoek en verken.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com