Verified Reviews of Duynefontein

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Duynefontein

Rated 4.46 out of 5 based on 26 reviews.
Sibylle G. - 26th March 2020
staying in Duynefontein
Ít's a great location if you are looking for a quiet place.
Theresa S. - 9th March 2020
staying in Duynefontein
Lekker naby Melkbosstrand en 'n winkelsentrum so 7 km van Duynefontein.
Elize O. - 24th January 2020
staying in Duynefontein
Lekker ver van die bedrywige stad af en naby genoeg aan die strand om heerlik te gaan stap. Melkbosstrand se sonsondergange is so besonders!
Renita K. - 10th January 2020
staying in Duynefontein
Sien sterre.
Sonja B. - 2nd December 2019
staying in Duynefontein
Goeie area.
Melandie L. - 29th November 2019
staying in Duynefontein
Not far from Melkbosstrand, however Uber services not always available in this area.
Elizanne C. - 13th November 2019
staying in Duynefontein
Pragtige plek, lekker stil, lieflike mense, die Marrinello Restaurant in Melkbos was die beste aandete in jare en ongelooflik goeie diens! Beplan alreeds ons volgende besoek!
Senobia O. - 27th August 2019
staying in Duynefontein
Moet nog voorsiening maak vir ontspanningsplekke.
Marissa N. - 3rd April 2019
staying in Duynefontein
Duynefontein is baie rustige omgewing.
Debbie B. - 30th March 2019
staying in Duynefontein
Pragtig.
Karlien T. - 18th March 2019
staying in Duynefontein
Nie die aantreklikste woonbuurt nie, maar bekostigbaar en naby genoeg aan die strand en ander besienswaardighede om op te maak daarvoor.
Anita G. - 4th March 2019
staying in Duynefontein
Veilig, stil, rustig.
Minette E. - 12th February 2019
staying in Duynefontein
Naby Melkbos en die see! Heerlike wegbreek van die besige stadslewe.
Gerda V. - 22nd January 2019
staying in Duynefontein
Duynefontein is perfect. Safe and peaceful. Close enough to the beach and Melkbos attractions.
Jeanne-marie D. - 12th January 2019
staying in Duynefontein
Rustige en veilige omgewing. Miskien te ver vir stapafstand van die see af.
Redewaan W. - 9th January 2019
staying in Duynefontein
The natural beauty of the area made up for the lack of facilities.
Aime A. - 29th October 2018
staying in Duynefontein
Dit is 'n baie lekker omgewing en is baie rustig.
Anton H. - 1st October 2018
staying in Duynefontein
Ek dink die feit dat die plek so 'n entjie van Melkbosstrand af is (2km) is regtig goed. Bietjie weg van gewoel en tog Duynefontein se see is 'n klipgooi ver en kan gehoor word vanaf Orange INN.
Caylin T. - 21st August 2018
staying in Duynefontein
Beautiful place.
Susan J. - 1st May 2018
staying in Duynefontein
Nie baie besienswaardighede nie, het baie in sirkels gery. Moes na winkels soek.
Eldeen V. - 5th March 2018
staying in Duynefontein
Baie rustig voel so in die natuur.
Anne V. - 19th February 2018
staying in Duynefontein
Veilige omgewing met alles byderhand.
Dancun G. - 1st February 2018
staying in Duynefontein
Goeie ligging.
Susan B. - 22nd January 2018
staying in Duynefontein
Geniet die rustigheid. Naby Kaapstad, maar uit die gedruis van die stad.
Adrian H. - 19th January 2018
staying in Duynefontein
Baie lekker strand en seekos uit die boonste rakke by Café Orca.
Tersia G. - 17th December 2017
staying in Duynefontein
Ek het die idee gekry dat Duynefontein net 'n woonarea is en dat mens net 'n paar kilometer moet ry dan is jy in Melkbosstrand waar al die besighede, ens. is.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com