Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"St. Francis gaan binnekort uit sy nate bars, want alles wat enige persoon wil hê is hier."
"Kenton-on-Sea is absolutely beautiful. The residents and shop personnel are very friendly. Even though we had bad weather, we still enjoyed this lovely place."
"Die dorpie kry al hoe meer moderne geriewe, maar die ouwêreldse sjarme bly behoue. Pragtige dorpie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
River Road Guest House"Port Elizabeth is just a beautiful relaxing place."
"Die lekkerste vakansieplek. Die Afrikaanse dorpie maak dit great. Lekkerste restaurante."
"Go and relax there, don't be in a rush. They should maintain the roads a bit better in town."
"Idiaal as jy nie van die stadsgeraas hou nie en net wil rustig verkeer. Alles is naby genoeg as iets tekort kom"
"Daar is nie veel om te doen in Middelburg nie en die paaie is baie sleg. Ek sal aanbeveel dat jy Middelburg besoek as jy vriende of familie daar het."
"Hierdie was die eerste besoek aan Jeffreysbaai in ongeveer 21 jaar. Dit was lekker om ou herinneringe af te stof."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Amor da Vida Self-Catering Accommodation"Wees maar altyd bewus dat die weer maklik verander en wind daar kan waai en dat jy meer as net die see het om te besoek."
"Ongelukkig het dit heeltyd gereën terwyl ons daar was so ons kon nie alles ervaar wat Keimond aanbied nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
City Lodge Hotel Port Elizabeth"Unlikely as a travel destination, other than for an event such as Iron Man, but a probable stopover destination from time to time."
"Pragtige dorp met baie om te sien. Sal beslis langer wil oorbly in die toekoms om meer van die dorp te ervaar."
"Wens het meer tyd gehad om daar tyd te spandeer. Imelda en Beau het ons breedvoerig ingelig oor Graaf-Reinet. Baie interessant."
"'n Moet-sien vir elke besoeker aan Suid-Afrika, veral die historiese, ou kerk in die middel van die dorp."
"Graaff-Reinet is 'n historiese dorp, maar die agteruitgang sedert ek in 2016 daar oornag het was skokkend. Hou ons erfenis vir alle Suid-Afrikaners behoue."