Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Wonderlike natuurskoon en mense, veilig en weg van die besige vakansieplekke. Ons keer herhaaldelik terug na die omgewing van die see, Transkei of binneland."
"Ek love Jeffreysbaai - enige plek waar ek naby die see is. Die beach is my happy place, away from home."
"Cannon Rocks verras - dit bied soveel meer geleenthede as wat die internet vertel! Beste raad, gaan beleef die besondere "geheime" plek."
"Lovely empty beaches and the sea was warm enough to swim in winter."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Opi-See"Port Elizabeth het mooi strande met vriendelike mense."
"Didn't feel very safe at the lighthouse parking area, after sundown. Vibey town, even out of season and during COVID."
"Great place to visit, amazing beach and overall friendly people."
"Wonderful place to enjoy a perfect family holiday. We didn't drive to a lot of places because what I needed was just in front of me. The restaurants we visited, the food was exquisite. Thank you."
"Baie verwaarloos deur die regering. Die korrupsie en swak dienslewering is duidelik sigbaar. Dit is baie jammer, want die meeste mense is baie getrou en vriendelik."
"Heerlike kos by Vismandjie, Kospot en Gisters Koffie Shop! Goeie waarde vir geld en die beste vis en calamari in die land!"
"Baie eetplekke, lekker gholfbaan, vriendelike mense. Geen verkeer of hordes mense nie."
"Vat 'n paar dae, ry die passe en ondersteun die plaaslike besighede - lekker uiteetplekke."