Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.

Port Alfred, Eastern Cape

Riders Rest Bed & Breakfast

"Interessante dorpie. Eetplekke wat ons kan aanbeveel is Tash's Restaurant en Penny Pharling Cafe en Bistro."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Furrows Lodge

"Ongelooflike ontdekkings in die oënskynlike vaaljapie-dorpie. Meer as 'n oornagplekkie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Bunkers View on First Avenue

"Die Windy City is baie meer akkuraat as die Friendly City."

Cannon Rocks, Eastern Cape

Shipwreck Cottage

"Een van die mooiste, veiligste kusstreke in ons land, ons het in die Woody Cape Natuurreservaat se woud gaan stap, wonderlik. Die rit soontoe, deur al die melkplase wat langs die kus loop, is 'n ervaring op sy eie. Ons was ook na die Quin Beeldhoutuin in Alexandria, 'n moet! Lekker gestap op die ongerepte strand en geswem in die see. Lekker!"

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Oude Pastorie

"Cradock self was onaangenaam vuil, baie slaggate met stukkende paaie - die munisipaliteit doen baie min om die stad te versorg. Die verblyf was goed, maar Cradock teleurstellend."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Surfpoint 9

"Everything that you need is there."

Port St Johns , Eastern Cape

Kingfisher Cottages

"Dit is jammer die hek na die vuurtoring was gesluit. Sou dit baie graag wou besoek en die uitsig van daar af bewonder. Magwa Falls was egter 'n belewenis!"

Port Alfred, Eastern Cape

Villa Majestic for Exclusive Accommodation

"They have friendly people and it's a lovely town. We will go back again."

Chintsa (Cintsa), Eastern Cape

Schafli Manor Wild Coast

"Lekker lekker lekker! Wil vir altyd daar bly!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Jessie's Place

"Vermy die stadarea en geniet die klein dorpies."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Allemann se Huisie

"Bou voort om die pragtige dorpie te onderhou en te bemark."

St Francis, Eastern Cape

Endless Summer

"A beautiful quiet place. Perfect for when you just need a break from reality."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Hancke Holiday Apartments

"Jeffreysbaai is altyd 'n lekker vakansie plek om te besoek."

Oyster Bay, Eastern Cape

Oyster Kaya @ Oyster Bay

"'n Rustige klein dorpie by die see met 'n pragtig strand wat eindeloos strek. Die ideale plek as mens net wil ontspan."

Addo, Eastern Cape

"Addo was wondelik. Ons het 'n heerlike tyd in die olifantpark gehad en lekker geëet by die restaurant daar. Ons het ook 'n fantastiese staproete gaan doen by die Zuurberg-gedeelte van die park. Ons sal beslis weer gaan."

Port Alfred, Eastern Cape

Pyramid House By the Sea

"Port Alfred is such a breath taking place with its beauty, peaceful and so refreshing."

Port Alfred, Eastern Cape

Alfred View Guest House

"Beautiful place, people are so friendly and welcoming, a definite place you would want to take your family to."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Mooi @ Hippo

"Lekker plek vir 'n famieliewegbreek. Mooi strande, baie lekker restaurante en nabye geriewe."

Middelburg, Eastern Cape

Family Guest House

"Too many potholes on the roads. Nothing much to see or visit. It is a town just to pass through and not to vacation in."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

The Palms

"Gebrekkige infrastruktuur, paaie, ens."

Port Alfred, Eastern Cape

Settler Sands 75

"Die dorpie bied baie moontlike aktiwiteite en ander besienswaardighede is per motor nie ver nie. Pragtige strande en rivier."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

28Kabeljauws

"Die algemene toestand van die paaie in die dorp sal dringend moet opgeknap word. Daar is heeltemal te veel slaggate vir die algemene veiligheid van voertuie se bande en wiele."

Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape

Lagoon View

"The Morgan Bay restaurant, The Deck can be recommended. Nice meals and very good kitchen with reasonable prices. The surrounding is very nice; sandy beach 1.5 km long, good for families with small children, and hills around Morgan Bay with fantastic views over the sea!"

Port Alfred, Eastern Cape

Lavender House & Lavender Room

"Die dorp is silwerskoon. Daar was 'n water-tekort, maar blykbaar is die munisipaliteit besig om dit uit te sorteer. Heerlike eetplekke om van te kies."

Page
Page 135 - Showing 4021 to 4050
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!