Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Mooiste dorpie en strate. Ons het juis Graaff-Reinet gekies bo Colesberg."
"Jeffreys Bay is a very busy little town, so if you want to get away from it all, Paradise beach is the way to go."
"Ek gaan kuier altyd daar as ons 'n wegbreekkans kry. Die dorp is altyd skoon en netjies."
"Die weer het ons bietjie gefnuik beide kere wat ons in Port Alfred was. Ons kon nie al die buitelugaktiwiteite doen wat ons beplan het nie, maar ons sal teruggaan om dit te doen! Dit is 'n pragtige dorpie met baie doendinge om jou en jou gesin besig te hou."
"'n Juweel van 'n plek. Onmoontlik om dit alles in te neem en te waardeer in net 2 dae. Kan nie wag om terug te gaan nie."
"Die dorp is netjies en skoon. Dit is gesaai met pragtige ou geboue en argitektuur."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Egmont Guest House"I really love Port Elizabeth, the people are very friendly and the place is beautiful."
"Nie veel om te doen as jy van visvang en rondstap hou nie.. Port st Johns is vuil."
"A great destination for deep sea fishing and fishing along the beach. According to the locals, personal safety is a concern and we were advised to be vigilant and aware of your environment."
"Sal graag langer wou bly. Uilhuis was ongelukkig gesluit. Doen navraag oor openingstye."
"Ek het vir myself 'n aftree woonstel gekoop in Jeffreysbay Stil en 'n pragtige plek om te besoek."
"Middle beach is n baie lekker en veilige swem strand. Die Pizzarella in Kenton het heerlike hout oond pizzas wat jy by 'n asemrowende uitsig kan eet."
"Baie interesante dorp en omgewing, waar die tyd stil gestaan het. Dit is iets om te beleef."
"Quiet little Karoo town with an interesting history. Deserves at least 2 nights stay."