Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 5059 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Views"Baie lekker plek om net rustig te wees om tyd saam metgesel te spandeer."
Bethlehem, Eastern Free State Highlands
Adriaan's place"Bethlehem is die perfekte balans tussen besige stad en plaasdorp. Alles wat jy nodig het, is naby en dit is rustig genoeg as jy net bietjie jou skoene wil uitskop."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Piccolo Nido"Small, clean place and very safe. There is good security in the area and many fun things to do in and around and will recommend it to anyone. The people of the town are quite friendly too."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Uitstekend kan nie vir 'n meer wonderlike tyd en ontspanningsplekkie gevra het nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cottage Pie"As inkopies doen en uiteetplekke probeer jou ding is dan sal Clarens jou verwelkom. As jy druk verkeer en 'n gesoek na parkeerplek verpes gaan Clarens jou aanvanklik skok, want die plek is besig. Vir my persoonlik is Clarens meer 'n naweekwegbreek as 'n langer vakansieplek. As jy van stap hou gaan jy in die wolke wees oor al die wandelpaaie. Daar is ook 'n rystoelvriendelike staproete."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Nature's Loft"Die paaie in die dorp is nie goed nie. Slaggate so groot soos damme. Kan gerus die paaie opskerp in die dorp."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Lake Clarens Guest House"Ons was oorweldig deur die mense op straat wat parkering aangedui het en voel dat dit meer gereguleer moet word. 'n Mens het iewat onveilig gevoel want hulle is in jou gesig die heeltyd. Clarens was nog altyd 'n bekoorlike plek maar die volume mense en gepaardgaande chaos maak afbreuk aan die gevoel."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Periwinkle Blue"Shopping experience not what it used to be years ago but still a great place for a weekend."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mountain View Manor"Great maps were available to show excellent hiking facilities."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Views"Bly 'n mooi en lekker plek om na toe te gaan vir 'n naweek wegbreek!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Clarens het ongelooflik baie klein winkels. Dit wil ook voorkom asof die dorp baie veilig is ten opsigte van misdaad. Baie min hoë mure ens."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Gypsy Guest House Clarens"Jammer dat mens nie kan sien hoe items wat verkoop word, gemaak word nie."
Kestell, Eastern Free State Highlands
Aandrus BnB"Veilige, vinnige oornagplek vir deurtog na of van Golden Gate National Park."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Old Mill Drift Guest Farm"Seen, ticked off, but wouldn't go again."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont d’Or Clarens"Clarens is 'n pragtige plek om bietjie te kom afsluit van die dorp se gejaag. Maar na die naweek is my hartseer teenoor Clarens."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace"Baie oulike plek, groot verskeidenheid winkeltjies en eetplekke."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Old Country House"Baie klein dorpie met 'n vreeslike rustige atmosfeer en pragtige natuurskoon in die omgewing. Paar baie lekker restaurante en 'n perfekte deurgang na Lesotho se winteravontuur."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Meiringskloof Nature Park"Daar is nie veel in Fouriesburg vir toeriste nie, toeriste gaan Clarens toe vir aktiwiteite. Fouriesburg dien die doel vir 'n vakansie om te gaan rus - om so min as moontlik vir so lank as moontlik te doen."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mountain View Manor"Soos in die res van SA is loadshedding maar 'n probleem maar ons is almal nou seker al gewoond daaraan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Larola 37"Altyd verwonder oor die natuurskoon en die kersie op die koek was die bietjie sneeu. Heerlike pizza gehad by Mosaic en Roterhan altyd heerlike restaurant."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Elsewhere"Great place to visit. The snow made it extra special. Magical."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Molen Farm"Die dorp Clarens is "overrated". Alles is baie duur en vir Suid-Afrikaanse toeriste raak dit amper onbekostigbaar. Die omgewing en die berge maak egter op vir 'n toeristedorp wat nie meer aan my verwagtinge voldoen nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
El Shaddai Villa 152"Such a beautiful town. Very welcoming and well received."