Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seagulls Seasong"'n Wonderlike dorpie met baie vriendelike mense."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Gift"Sjoe, dis 'n pragtige vissersdorp wat vinnig besig is om uit te brei en die feit dat dit die suidelike punt van Afrika is is indrukwekkend. Die 2 oseane wat daar bymekaarkom is 'n moet sien!"
Greyton, Escape From Cape Town
The Lady Grace"Baie eetplekke, maar min geskenkwinkels. Mooiste dorpie en baie veilig."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Quaint little seaside town with lots of lovely restaurants. Hoping to return one day."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
3 Anchor"Beautiful, not highly populated. Peaceful. People are friendly."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sunset Villa"Loved the quiet small coastal town feel. Everything is close to one another and one can enjoy the long beach walk or the pathway next to the ocean."
Still Bay, Escape From Cape Town
Genot"Baie rustige plek en goed vir grootouers met kleinkinders. Die ideale plek vir 'n idilliese vaskansie."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The West Wing"Hangklip Hotel/Plankies a must for visitors, quirky and fun."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"'n Heerlike dorpie met interessante winkeltjies. Gelukkig het ek die Sondag die dorpie explore, want baie plekkies is Maandae en Dinsdae toe."
Hermanus, Escape From Cape Town
C-Breeze Strandhuis"Hermanus bly en is maar 'n vriendelik plek om in vakansie te gaan hou of 'n naweek vir wegbreek saam met familie en vriende."
Wolseley, Escape From Cape Town
Koraalboom Anneks"It is disappointing how many interesting places have closed down."
Paternoster, Escape From Cape Town
Kapokbossie"Regtig 'n mooi plek, sal enige tyd my vakansie daar spandeer."
McGregor, Escape From Cape Town
Betty Boop Kothuis"Great little town, good food, good people, nice wines."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Pier Pleasure"Britanniabaai is die beste deel van St Helenabaai. In St Helenabaai self is die reuk van die visfabrieke oorweldigend, veral in digte mis."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Mustique Oceanfront Beachvilla"Pragtig en rustig maar die strand is nie heeltemal so indrukwekkend soos Paternoster. Maar mens rus vreeslik lekker as jy daar is."
Hermanus, Escape From Cape Town
Koppie Self-catering"Epic eetplekke en baie mooi besienswaardighede."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Albatross No. 5"Die oorspronklike onaangetaste argitektuur en kultuur van die dorp en sy mense is regtig iets om te beleef! Gaan maak gerus 'n draai op die kaai veral nou met snoektyd."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Daar is baie te sien en om te doen en die gemeenskap baie vriendelik."
McGregor, Escape From Cape Town
Iona @ Skye"Goes to sleep on a Monday or after a long weekend. Found it difficult to find a restaurant open. Found 1 that closed at 3 pm who very kindly gave us takeaways on their own plates for dinner! No petrol in the pumps over the long weekend. Our car broke down and a young mechanic Simon Miller was most helpful and got us a new fuel pump and got us back on the road very quickly. Was our 5th visit to McGregor as I attend the Millstone Jamborees."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Pragdorpie met 'n spesiale bekoring. Jammer vir soveel aanbouings, dit gaan die dorpie sy bekoring laat verloor, maar sal steeds daar wil kuier."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oppikoppi"Gansbaai gaan oor die white shark cage diving, nie veel ander goed om te sien of doen. Kon nie die grotte besoek want my gesondheid laat dit nie toe nie. Stanford was fantasties! En die rivierbootrit sal ek vir enige een aan beveel. Vreeslik baie geniet."