Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat"Dit is 'n pragtige plek en is stil en rustig, maar het genoeg om jou mee besig te hou. Baie lekker wegbreekplek."
McGregor, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Enigste probleem is die toename in die getal bedelaars in McGregor sedert ons vorige besoek in Sept 2021."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sit-en-kyk"Parkering is 'n probleem in die dorp by die klein winkeltjies en by die eetplekke by die see, veral as jy 'n waentjie sleep en as jy iemand het met 'n rolstoel."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Sunny Lane Self-Catering Studios"Uitstekende toeristebestemming met keurige restaurante en ander winkels. "
"Beautiful town with all the amenities you might need. Our highlight was the park we could go and walk in."
Paternoster, Escape From Cape Town
D.V. Engelhijs"If you want a quiet seaside holiday this is the place to go."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gonana Guesthouse"Paternoster self is redelik stil en die restaurante nogal duur."
Hermanus, Escape From Cape Town
Oude Schuur Boutique Accommodation"Baie lekker eetplekke en mooi wynplase om te besoek in die Hemel en Aarde-omgewing."
Hermanus, Escape From Cape Town
Beach Cottage 1"Het vir 4 jaar daar gewoon, twee jaar gelede getrek. Vind die dorp nie meer op standard nie. Dink die Covid het 'n groot rol te speel geahd aangesien dit hoofsaaklik 'n vakansiedorp is. Nogsteeds pragtig."
Paternoster, Escape From Cape Town
Kiewiet"There is a lot of rubbish lying around. Can one not create an employment opportunity for poor locals to pick up rubbish. I would not hesitate to pay an extra R200 or more to encourage the locals to keep their village clean. It is such a beautiful place."
Bot River, Escape From Cape Town
Basterskloof"Klein en eenvoudige plattelandse dorpie met alles wat jy nodig het. "
Still Bay, Escape From Cape Town
Strandloper"Ek gaan gereeld Stilbaai toe, en dit is elkekeer net 'n lekker kuierplek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Lisboa Loft"Mooi dorp vriendelike mense. Mooi strande. Lekker eetplekke. Naby aan ander dorpies vir uitstappies en liggingsbekyke."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Bay Plaza"Rustige dorpie. Al die nodigste is daar, en lekker eetplekke. 'n Uitstappie na Bird Island is ook iets om te doen."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Gift"Ongelooflike ervaring met die wonder van die natuur by die hawe met heerlike seekos."
"Ons het her gebly om na Riebeeck Kasteel en Ceres te gaan. Riebeeck Kasteel was 5/5. Fantasties! Ceres ook 3/5."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Klein Uitkyk"Kleinmond is so mooi en daar is so baie om te doen. Geniet die winkels by die hawe, veral Oupa se Boekwinkel. Stap langs die see hawe toe en sit op 'n bankie en geniet die uitsig. Emma's vis en chips is baie lekker!"
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Branders Accommodation"Pragtige dorpie teen die see met wonderlike restaurante. Ons het ons ete in Isabella's baie geniet. Soos in die meeste dorpsareas in Suid-Afrika is veiligheid egter `n probleem en gastehuiseienaars behoort hulle gaste te beskerm deur die nodige alarmstelsels aan te bring."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Coral Cottage"Struisbaai is vir ons 'n heerlike wegbreek, en ons is altyd uitgerus as ons daar was. Sielskos vir die hart."
McGregor, Escape From Cape Town
Maggie's Gift"Pragtige, plattelandse dorpie met baie karakter. Geleë tussen die berge. Skoon lug om in te asem."