Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.

Velddrif, Escape From Cape Town

The Liferboat

"Baie lekker vir iemand wat wil gaan ontspan en batterye laai weg van die stadslawaai en liggies."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Whale & Snail Paradise

"Gansbaai is `n baie besige dorp gedurende die Feesseisoen en bied vele attraksies, kuierplekke en doendinge. Franskraal se heerlike swemstrand is net so lekker vir lang ente se stap langs die see."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

HannasRest

"Was goed vir ons behoefte vir stil tyd in ontspanne atmosfeer weg van besige dorpe met te veel verkeer."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

Forever Blue

"Vis by die hawe uitstekend."

Lamberts Bay, Escape From Cape Town

Wave Song

"Baie lekker plek met lieflike strand."

Paternoster, Escape From Cape Town

Bo-Bakkies

"Ek lief hierdie dorp met sy inwoners."

Struisbaai, Escape From Cape Town

Stonehouse on Main

"Struisbaai is 'n baie lieflike plek en baie gerieflik. Ek sal weer wil gaan baie mooi dorpie en seewater veral by die hawe. "

Gansbaai, Escape From Cape Town

Sunset Bliss

"Great destination for fishing and shark cage diving!"

Napier, Escape From Cape Town

Barbie Cottage

"Lieflike dorpie met baie om te doen in die omgewing. Heerlike eetplekke."

Ceres, Escape From Cape Town

Clearwater Living

"Ceres het baie verander, dis 'n besige dorp en goedere is uitverkoop oor Kerstyd."

Citrusdal, Escape From Cape Town

Bosrivier Campsite

"Citrusdal is nie 'n baie skoon dorp nie, hulle kan gaan kyk hoe lyk dit in Montagu as hulle wil sien wat is 'n skoon en netjiese dorp. Plekke in die omgewing ja, maar ek sal nie in Citrusdal self wil bly nie."

Kleinmond, Escape From Cape Town

Kleinmond Beach House

"Oulike wandelpad langs die see met opwindende fietsryroetes vir fietsry-entoesiaste. Die strandmeer bied ideale speelplek vir kleiner kinders. Ons sal die dorp en omgewing veral die natuurreservaat en wandelpaadjies langs die see graag verder wil verken."

Greyton, Escape From Cape Town

De Kale Kat

"Great spot for hiking, mountain biking. Needs a deli that sells cheeses, humus, other artisanal products. OK is well stocked. "

Paternoster, Escape From Cape Town

D.V. Engelhijs

"Pragtige dorpie, puik strand. Almal baie vriendelik."

Pringle Bay, Escape From Cape Town

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

"Everything in Pringle Bay is literally within walking distance including the beach, good restaurants. Everything you need and no huge commercial stores."

Velddrif, Escape From Cape Town

Coco's Nest

"Lovely town. Lots of markets to visit."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

Country Cabin

"Rustige dorp met alles wat 'n mens vir 'n verblyf nodig het."

Lamberts Bay, Escape From Cape Town

Grootvlei Guest Farm

"Pragtige klein plekkie met lekker restaurante. Die dorpie is baie netjies en goed onderhou."

Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town

Olyfenhuis

"Such an artistic little town. The perfect place for photography lovers."

Lamberts Bay, Escape From Cape Town

Languedoc Verblyf

"Lekker weer en lekker vir net rus."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Sunset Bliss

"Rustige baai met alles wat mens nodig het. Moet uitry om te swem."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

Cozy Getaway

"Wonderlike plek. Hemel op aarde. Spar het alles wat mens nodig het. Alegria Restaurant is wonderlik en personeel en eienaar so vriendelik."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"The beach was filled with seaweed which did not make for an easy walk. Not sure if this is an issue that could perhaps be looked at otherwise was a fantastic destination."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

Hilltop Hideaway

"As gevolg van die sentrale ligging van die verblyf is dit baie maklik om die omgewing te verken. In die onmiddellike omgewing is daar Britannia Baai en Shelley Point. Port Owen (Vredenburg), Paternoster en Langebaan is letterlik om die draai en ons het heerlik daar verken."

Page
Page 268 - Showing 8011 to 8040
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!