Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Languedoc Verblyf"Almal is vriendelik en behulpsaam. Net die straatverkopers is lastig."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse"Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Die mooiste strand en netjiese mall!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Breeze In"Quiet and unassuming small town with friendly locals. You come here to do absolutely nothing - great for the soul."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Villa Cormorant"Pragtige plek, kan nie vir beter gevra het nie!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Dune Ridge Main House"Die weer was heerlik en het so lekker gestap! Kinders het heerlik in die water en sand baljaar!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"This is a good area for both coastal and inland drives within the area."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Haus Muller"Dit is ons 2de jaar wat ons daarheen gegaan het tydens die blommeseisoen."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Altyd Tuis"Daar was nog nie blomme teen die kus nie, maar wel binnelands. Ongelukkig was die tweede dag bewolk."
Wellington, Escape From Cape Town
Sweetwater Guesthouse"Wellington is 'n fantastiese wynroete-dorp wat naby geleë is aan wynplase en ander avontuurbestemmings."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Grootvlei Guest Farm"Not a destination place. We stayed there only because we did the flower route and were on our way to Clanwilliam. We could have stopped in Elands Bay rather."
McGregor, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Rustige omgewing, oulike toeriste-aantreklikhede wat nie die bank breek nie. Ongelooflike mooi omgewing en landerye!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Blueberry Hills Self-catering Apartments"Interessante mooi kusdorpie."
Worcester, Escape From Cape Town
Geluk on Vergenoegd Farm"Worcester is a beautiful town with friendly people."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"Ek is baie jammer dat dit gereën het toe ons daar was en kon ons dus nie veel van St. Helenabaai sien nie. Sou graag weer eendag soontoe wil gaan."
Hermanus, Escape From Cape Town
Marine View"Doen moeite en verken die omgewing. Ry by al die klein strandjies af. Die natuur is ongelooflik. Die "scenic" busrit vanaf die punt is ook die moeite werd."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
@ The Bay Guest Villa"Nie weer nie. regtig agter uitgegaan en lelik. Was 20 jaar terug daar en dit was 'n mooi vissersdorpie. Bedelaars maak mens klaar. Kan dit nie naastenby vergelyk met Strandfontein, Elandsbaai, Dwarskersbos, Paternoster ens."
Struisbaai, Escape From Cape Town
32 Blouvin Street"Definitief een van my voorkeur-aftreeplekke eendag."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rosenhof"Ons het op aanbeveling van die gasvrou die Moedverloorpad gaan ry en het dit baie geniet."
Velddrif, Escape From Cape Town
Rest at No 10"Ons kom gereeld, so elke 3 jaar, in Velddrif. Of jy daarvan gaan hou, hang af van jou belangstellings en jou verwagtinge. Vir ons wat baie rondry is Velddrif lekker sentraal geleë. "