Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Lieflike dorpie, wens ons kon meer tyd daar spandeer en verken."
Still Bay, Escape From Cape Town
Lala Pansie"Baie veilig, mense mense en baie goed in standgehou. Aftree dorp bo aan lys."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Bergen Guesthouse"Het by The Republic of Swellendam geëet en dit was heerlik."
Still Bay, Escape From Cape Town
Harbour Cottage"Stilbaai is die prag dorpie. Netjies, skoon en almal daar is vriendelik en behulpsaam en so lekker om net daar te kan vakansie hou."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Hartsplek"The town is extremely small with not many activities to entertain visitors."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Tulbagh het 'n pragtige ligging - so in die vallei met berge om mens. Die Spar op die dorp het alles wat mens nodig het, baie lekker mosbolletjies selfs! Die atmosfeer in die hoofstraat is net baie onaangenaam: baie werkloses wat rondhang en bedel."
Worcester, Escape From Cape Town
The Prime Spot Self-Catering"As ek in die Wes-Kaap moes bly, sou ek vir seker Worcester verkies."
Still Bay, Escape From Cape Town
Myrtle's Retreat"I love Still Bay, one of my favourite destinations to visit, thank you for the hospitality."
Langebaan, Escape From Cape Town
Amorgos Place"The place is more efficient than a few years ago, but it's now becoming a little city losing some of its previous character, but that's life, it changes."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Hier Rus Ons"Die Weskus Mall het meeste winkels wat ek in die stad ook kry. Die ander dorpe is bereikbaar binne 'n paar minute se ry."
Still Bay, Escape From Cape Town
Lulu's Cottage"Stilbaai is 'n stil en rustige dorp. Daar is 'n paar oulike eetplekke, maar Lampiesbaai staan uit met goeie en vriendelike diens met heerlike kos."
Worcester, Escape From Cape Town
Suné's Self Catering"Pragtig omring met berge. 'n Lus vir die oog."
"Vreeslike lekker plek om in te kuier. Baie skoon, netjies en vriendelike mense."
Greyton, Escape From Cape Town
24 on Oak"Would advise anyone to go on holiday for a beautiful, breathtaking, peaceful breakaway. "
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sandy Footprints"Onbeskryflik mooi. Goeie wegbreek met vriendelike mense."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Kara Mia"Bettiesbaai is 'n pragtige, stil dorpie met die mooiste wit strande, eenvoudig, maar gerieflik vir iemand wat na stilte smag, genoeg om te doen en genoeg om te sien."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Maragslapie"Jacobsbaai is 'n mooi, rustige dorpie, uitstekende bestemming vir 'n wegbreek om te onstnap van die lewe se gejaag. Die Weskusplek-restaurant se diens was nie na wense nie en hulle pryse ook baie hoog. Bean & Leaf se diens en pryse was baie goed."