Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Klaasvoogd West, Escape From Cape Town
Pat Busch Mountain Reserve"Pragtige omgewing en uitstekende geriewe by Pat Busch."
Witsand, Escape From Cape Town
L-Breede River View Unit 300B"Die hoofstrand was fantasties, een van min plekke waar 'n mens in n restaurant kan sit terwyl die kinders op die strand speel. Die rotse op laagwater is vol oesters en lekker vet mossels en ons het binne minute 'n smul lekker ete self bymekaar gemaak. Die riviermond en see bied een van die beste hengel bestemmings in Suid Afrika."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Steenbokfontein Sea Farm Accommodation"Die plekke is baie ver uit mekaar uit."
Gansbaai, Escape From Cape Town
After8 Bed and Breakfast"Looking forward to the summer season, lovely town."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ancora"Presies die plek, as jy bietjie wil ontlaai en wegkom uit die stad. Sien gou weer, Paternoster!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Eike Guest House"I fell in love with this gem of a town. The vibe was so amazing and people so buzzy at the same time a calmness that comes over you that you feel totally relaxed."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Coco Self Catering Units"Eerste keer besoek aan Dwarskersbos en blywende indrukke van 'n ongerepte stukkie Weskus."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sit-en-kyk"Hermanus is n goeie bestemming vir hardloop/stap en bergfiets met die addisionele bonus van die see ook."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Slakkepas 18"Ons kuier graag aan die Weskus, maar omdat ek die plek bespreek het en ons saam met ouer familielede daar was, was dit nogal 'n verleentheid aangesien die verblyf wat op die webtuiste baie aanloklik voorgekom het. Ons sal nie sommer gou hierdie kuier herhaal nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Haven of Peace & Garden Cottage"'n Pragtige stranddorp. Goed geleë."
Velddrif, Escape From Cape Town
Sleepers @ 8B"Great birding spot and close to Rocher Pan Nature Reserve."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Alpaca Cottage"Kleinmond is skoon en netjies. 'n Mens voel sommer veilig. Openbare geriewe by strandmeer in goeie toestand. Mense is gasvry en jy word orals gegroet. 'n Veertjie in die hoed vir die Overberg Munisipaliteit."
Wellington, Escape From Cape Town
Farm Style Garden Cottage"Lyk na 'n mooi dorp. Berge om die dorp is pragtig."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Madeliefie Oornag Akkommodasie"Die blomme in die vallei was wonderlik! Dorpie is netjies en skoon."
Swellendam, Escape From Cape Town
Impangele"There is so much history in this little town, and the locals are eager to share it with you. Unfortunately, we were unable to visit the Historical museum and 'village' due to COVID. restrictions. We will have to return again in the future."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Wees voorbereid dat winkel/s vroeg toemaak. Naaste dorp 30km. Geen dokter, kliniek of apteek nie. Ideaal as jy van ALLES wil wegkom. Pragtige plek."
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Pragtige rustige dorpie met die beste skoenwinkel - Redemption handgemaakte skoene en handsakke."