Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Kleinmond, Escape From Cape Town
Klein Uitkyk"It is a lovely, peaceful place. Just the place to be to unwind and enjoy the surroundings. Lovely lagoon and kayaks to enjoy."
Robertson, Escape From Cape Town
The Vogue - Villa - Timeless Elegance"I would refer The Vogue any of my family and friends definitely worth it and we will make it our place to stay whenever go to Robertson."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
One Couple Self-Catering"Restaurante nogals duur in vergelyking met Langebaan, Mykonos."
Langebaan, Escape From Cape Town
On the Beach 1"Our stay was out of season. I do think in season will be a nightmare due to the traffic, therefore pick your times for staying over carefully."
Paternoster, Escape From Cape Town
The Loft"A lovely old fishing village with great restaurants and a must see in my books."
Swellendam, Escape From Cape Town
Boho Country Barn"Pragtige plek met al die groenigheid en die berg, die argitektuur, interessante plekkies. Werd om te besoek."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Bietou"Rustige kusdorpie, ideale basis vanwaar die omgewing verken kan word. Uitstekende restaurante."
Still Bay, Escape From Cape Town
BB's Place"Ek sal Stilbaai beslis weer besoek. Pragtige, skoon dorp met die mees vriendelike mense, gewiilig om van hulp te wees as jy navraag doen oor iets."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Piece of Paradise"Bedrywige ontwikkelende kusdorp, naby al die basiese winkeltjies."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Skipper and Flipper"Pragtige, veilige dorp op die Weskusroete. Verlief geraak op die dorp."
Witsand, Escape From Cape Town
Anker @ 942 Duinepark"Witsand het uitgebrei, baie mooier huise word daar nou gebou. Bring net jou eie water saam. Daar is 'n paar lekker goed om te doen in die omgewing. Goeie strand."
Heidelberg, Escape From Cape Town
4 Daneel Street"Gaan definitief gereeld daar oorbly in die toekoms."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Shoes Off - Feet Up"'n Paar ekstra winkels en restaurante sal 'n bonus wees, maar dorp is mooi skoon, netjies en baie veilig. "
Franschhoek, Escape From Cape Town
Laurel Cottage Self-catering Suites"'n Lekker rustige atmosfeer as jy wil wegbreek uit die stad."
Agulhas, Escape From Cape Town
Wings Self-Catering Apartment"Agulhas has a great fish and chip restaurant. The lighthouse, the 2nd oldest in SA, was interesting and seeing the light working at night was a delight. De Mond Nature Reserve not far away is a good spot for birding. We were fortunate to see the Damara Tern & the Terek Sandpiper. We also saw Denham's Bustards in the field on the way to the Reserve."
"Natuurlik 'n baie mooi dorp met baie te sien (as dit nie reën nie). Ons het by die lekkerste restaurant (The Hussar Grill) geëet. Pragtige restaurant met die beste kos. Hoogs aan te beveel."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Loft"Goed geleë van al die omliggende "hussle and bussle" met die voordeel van die rustigheid en privaatheid wat die omgewing bring."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Winterhoek Farm Accommodation"Doen 'n wyntoer, baie kiddie-friendly wynplase."