Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Piccolo Villa"We fell in love with St Helena Bay - a place with so much character! Beautiful beach walks, a great restaurant overlooking the sea, and very well located to visit other West Coast attractions. Highly recommended for an authentic West Coast experience!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is lekker naby ander klein strandjies om hulle ook te bekyk."
Hermanus, Escape From Cape Town
24 Whale Rock Estate"Hermanus is ... beautiful, classy, & unique, with lots of arts & crafts, and food & wine. The town has a great vibe!"
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"Lekker wegbreek van geraas. Stil, rustige omgewing."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hotel"We enjoyed Clanwilliam - the dam and botanical garden were cool to visit. We had a delightful meal at the "Dam Bistro" in Clanwilliam."
Hermanus, Escape From Cape Town
Livesey Lodge Guest House"October is a good time of year to see the whales in Hermanus!"
"Klein dorpie langs Hermanus. Stil, rustig met 'n winkelsentrum naby. Hermanus dorp so 6 km weg en dus maklik bereikbaar. Ons het self walvisse van die balkon gesien."
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Agulhas is beslis my gunsteling stranddorpie in SA! Ek sal enige tyd hier permanent wil bly!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Vista Del Mar"Gerieflik geleë naby vele plekke van belang en alles tussenin."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Du Bois on Sea"Pragtige, idilliese, rustige Weskus dorpie. As jy opsoek is na opwinding en avontuur, miskien nie die plek vir jou nie, maar as jy rustigheid soek en 'n stil plek na aan die natuur is dit perfek. "
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Birkenhead Cottage"Bradasdorp is die skoonste dorp wat ek nog gesien het!"
Bonnievale, Escape From Cape Town
Karin's on Main"Die ligging ten opsigte van Route 62 se besienswaardighede, is uitstekend."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Yellow Aloe Guesthouse"Enjoyed the musum in the old jail and the visit to a Rooibos farm, as well as the nature reserve at the dam of Clanwilliam. "
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kleinswartvlei Accommodation"Mens moet beslis die omgewing met sy besonderse skoonheid ontdek en geniet."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fisaasbos se Huis"Dis 'n oulike dorpie, met wonderlike kuns en winkeltjies asook pragtige wynplase. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Yzerfontein is 'n baie mooi vakansiedorp!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Saronsberg Vineyard Cottages"Ons besoek het toevallig saamgeval met die Tulbagh se jaarlike kunste- en musiekfees. Ons het die hele oggend bestee om al die plekke en stalletjies te besoek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Astrandt 3"Paternoster is een van die plekke wat ek die lekkerste vakansie gehou het. Dit is absoluut die mooiste plek."