Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Port Edward, Escape From Durban
Miramar Cove 33"Port Edward is beautiful, the beachfront was clean, the assistants at the garage helpful and Tiagos chicken was delicious."
"Nie eintelik Margate besoek nie, Ramsgate was voldoende en heerlik. Ook gaan stap by Clearwater, pragtig."
"Die strand by Margate was netjies en skoon met lewensredders aan diens. 'n Verrassingsbesoek deur die berede polisie was 'n belewenis. Ramsgate se strand en die Waffle House is beslis 'n besoek werd."
"Mtunzini is meer aan die veilige kant, klein dorpie aan die kuslyn met 'n ongerepte strand. As jy 'n rustige vakansie soek is Mtunzini vir jou."
Hibberdene, Escape From Durban
Somewhere Beachy"Nie veel om in Hibberdene self te doen nie. Dis meer vir mense wat net wil rus. En nie ordentlike restaurante nie. Daar is Jolly Roger op die strand. Die kos was lekker en bekostigbaar, maar die mense was maar bietjie vreemd. Margate is so 25 minute se ry, maar mens ry dit vinnig, want die pad is baie mooi."
Port Edward, Escape From Durban
Eden Wilds 4"Scenic beauty for nature lovers, peaceful for tranquility when you want to run away from the rat race."
"What a surprise we had. Parkes, beaches and sidewalks kept cleaned. We liked the idea of the check points and that they did not allowed alcohol on the beach. Made it so much more pleasant."
"Last time I was in Ballito I was my kids age, great restaurants and shops to meet any needs, The Concha Coffee Shop had the greatest Coffee and Fresh Bakery for an after morning walk on the beach treat. In the evenings there are restaurants with the most brilliant views of the beach and ocean below. The beaches were not overcrowded and water was lovely and warm!"
"In die middel van Umhlanga en Ballito, ligging perfek, die snorkeltyd was asemrowend, strand mooi en als was puik."
"Dis jammer om te sien hoe die omliggende area agteruitgegaan het. Maar daar is steeds fantastiese strande om na te gaan. Scottburgh as jy hou van meer mense en sosiaal wees en Rock Bay bly 'n persoonlike gunsteling."
"Heerlike atmosfeer en vriendelike mense. Mooi besienswaardighede en relatief baie dinge wat in die omgewing is om te doen."
"As jy opsoek is na pragtige swemstrande is daar beslis beter plekke, maar Ballito het sy eie uniekheid."