Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Umhlanga is altyd pragtig. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Ons besoek was nie vir rus of shopping of reis nie, dit was vir ’n familie-byeenkoms. So ons het basies net daar geslaap. "
Illovo Beach, Escape From Durban
Seaspray Cabins"Pragtige strand, maar voel nie so veilig nie. Bietjie afgesonderd en weereens nie geskik vir alleen stap, sonbaai en swem nie. "
Shaka's Rock, Escape From Durban
Chakas Cove Seaside Home from Home"Perfekte strandjie vir klein kinders."
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Beach Wood Cottages"Lovely beach with lots to do for the kids. Both a tidal pool and kiddies pool. Also lovely grass to sit on if you don't like beach sand under your feet... loved it!!"
Sheffield Beach, Escape From Durban
Villa Royal 202"Balito is 'n klipgooi ver vir 'n swemstrand. Sheffield Beach is prentjieboekmooi."
"Ballito is a lovely tourist destination and everything is so close by. Most lovely beaches. "
"Pragtige plek! Die diens by restaurante (Clay Oven - hul pizzas is besonders, Fat Cat en die Golf Club - hulle chips en 8 massiewe prawns is heerlik!) was puik. Palm Grove Forest met die rooiknyper-krappe en Raffia Palms moet besoek word, dis uniek. Die strand is groot en oop en lok 'n mens uit om net verder en verder te stap."
"Die watervalbesoek was altyd een van my hoogtepunte wanneer ek in Kwazulu-Natal gekom het. Ek was teleurgesteld in die omgewing van die waterval. Dit was morsig en ietwat onveilig. Dis nie meer die romantiese park-omgewing wat dit vroeër was nie."
Willard's Beach, Escape From Durban
205 Les Mouettes"For the first time ever, I was disappointed to see that there was quite a bit of litter on the beaches. Very sad as the beaches are so beautiful. "
"Ballito has always been my favourite holiday location, so much as I have been looking to buy an apartment there now."
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Eagle's Hide"Uvongo Shelly St Michael are still old town holiday destinations. Unlike Ballito which is now too big for its own good. Anyway, that's how we see it."
Palm Beach, Escape From Durban
The Log Beach House 19"Ons het die natuurskoon bewonder! Palm Beach is 'n eiland op sy eie!"
Shelly Beach, Escape From Durban
533 on VillaMoya"Baie lekker strand, sou net daarvan gehou het as daar 'n swemstrand was."
"Ideale vakansie-bestemming. Heerlike restaurante. Beveel Ballito definitief aan vir jou volgende vakansie!!! "
Hibberdene, Escape From Durban
Miami Vakansie Woonstel"Goed vir mense wat niks wil doen nie en net rus."
"Rustige buurt. Probeer Sea Park Indian Delights vir egte Indiese kosse. Port Shepstone gholfbaan het uitstekende spesiale aanbiedings as jy laat in die dag wil speel. Addington Spar is klein, maar voldoende. "