Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Jammer van die water en al die slaggate in die paaie, andersins 'n aangename vriendelike dorp."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Grasvelde en sonsondergang met wilde-dieregeluide sal ek nooit ooit vergeet nie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Akkommodasie @ Remembrance"Area waar Remembrance geleë is, is baie rustig en die woonbuurte van Potchefstroom is baie mooi, maar die paaie van die sentrale dorp en veral die kruising van strate in die woonbuurte is in 'n bitter swak toestand: gate tot baie groot slaggate. Ek weet nie hoe die inwoners en studente met klein motortjies se voertuie moet hou daar nie. Die winkels is goed rondom NWU en die restaurante het goeie kos met goeie pryse."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Akkommodasie @ Remembrance"Sal maar soos enige ander dorp in SA wat aan hulle paaie en netheid moet werk."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Its a cheaper accommodation spot than Hartebeespoort and close enough to day trip into Hartebeespoort for activities so I would recommend staying there for those reasons. Unfortunately we were there on a Monday and most places and activities are not available on a Monday."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Honey Lodge"Definitief die moeite werd om die paaie wat nie gereeld gery word te probeer."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Die munisipaliteit van Potchefstroom laat die pragtige dorpie totaal en al in die steek. My dogter studeer daar en ek is bekommerd oor haar veiligheid asgevolg van die toestand van die paaie en dat die krag, sonder enige waarskuwing, net afgesit word op die Bult. Dit was angswekkend, omdat dit stikdonker was en ek weet hoeveel studente en jongmense in die strate is, omdat hulle net vry wil lewe."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Baie verskillende hekke. Kan soms deurmekaar raak."
Middelburg, Escape From Johannesburg
Sterkfontein Guesthouse"Het op Middelburg grootgeword en skoolgegaan. Die middedorp baie agteruitgegaan en is verwaarloos."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"There is a lot to do in Rustenburg and people are very friendly."
Parys, Escape From Johannesburg
Uit en Tuis Guesthouse""Die Plek" se pizza is 'n moet om te probeer in Parys!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Die olifant en apie sentrum is beslis ’n plek om te besoek."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Dolphin Whisper Guest House & Spa"Restaurants close very early."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Akkommodasie @ Remembrance"Vriendelike, rustige, mooi dorpie met lekker baie Afrikaans! Baie lekker eetplekkies met billike pryse."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Motte Gastehuis"Bethlehem se mense was baie vriendelik en het my tuis laat voel. Die dorp self is maar bietjie verniel (nie onderhou nie) met slaggate, ens. Maar anders is dit baie skoon."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Gaan eet gerus by O's restaurant. So romanties tussen die wandelpaadjies en op die rivier en heerlike kos met bekostigbare pryse word voorsien."
Parys, Escape From Johannesburg
Petit Paris Selfsorg"Wow! Dit is 'n pragtige plek. Ek kon nie ophou om die omgewing te bewonder nie: vanaf die huise tot die restaurante en uithangplekke. Dit is 'n wonderlike plekkie met vriendelike mense. Selfs Jimmy Jaggers en Cappello waar ons geëet en gekuier het was wonderlike plekke gewees met vriendelike werkers."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Sky Lodge"Baie naby Pretoria en Johannesburg en absoluut ideaal vir 'n naweekwegbreek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Ek was nie bewus jy moet betaal as jy na die naweek die plek verlaat nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kosmos View Luxury Apartments"Ons ken die dam en sy besienswaardighede na al die jare baie goed. Die Jasmynwinkel en wafelrestaurant sal altyd wenners bly."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Grey Manor Guesthouse"Lovely little town, pleasantly surprised. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Hartbeespoort Holiday Resort"Vriendelik, bedrywig, lekker gees. Altyd iets nuuts om te sien."