Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Owl Spot"'n Absolute moet besoekpunt vir natuurliefhebbers. Ons sal dit weer en weer besoek!"
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Pragtig. Mooi winkeltjies. Sommiges maar duur, maar nietemin 'n skoon en netjiese dorpie met iets vir almal."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Aangename dorp met aangename mense en baie plekke om te besoek."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Kumkani Country Lodge"Lekker plek om te kuier of oor te stop vir enige reisiger."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Strydom Stop and Stay"Die potholes en veiligheid is kommerwekkend."
Sasolburg, Escape From Johannesburg
Thato in Sasolburg"Eetplekke was skaars. Wimpy was verrassend baie skoon gewees."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
If Not Why Not Guesthouse"Paaie is in slegte toestand. Dorp is verwaarloos."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
@ Mosaic 6"Potchefstroom is besig om agteruit te gaan. Die straatligte werk nie en daar is 'n algemene gevoel van armoede - baie bedelaars op straat. Daar is wel baie oulike restaurante en ek is seker die gemeenskap probeer hard om die probleme aan te spreek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Groot verskeidenheid wild. Goeie plan om eers 'n georganiseerde wildrit te doen. Wim was 'n uistekende opsie. Piekniekplekke is goed ontwikkel en word baie mooi onderhou. Voorreg om so in natuur te kan wees."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Escape From Johannesburg
Aquizi Ranch"Min nabygeleë winkels in area."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Club Cocomo"Bitter oulike plekkie. Beslis die moeite werd om na toe te gaan."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"Potch is 'n dorpie wat vra dat jy nog 'n bietjie langer te bly."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Pedi-Nku Huis"Die provinsiale grondpaaie na die reservaat benodig aandag, andersins geniet ons Dinokeng baie. Ons sien altyd diere."
Lindequesdrif AH, Escape From Johannesburg
Kedu River Lodge"Daar is winkels waar mens nodige items kan aanskaf wat jy sou nodig kry."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Dit is so 'n oulike plekkie, as iemand vanaf die NoordKaap het ons nie besef dat daar so baie nice plekkies is en dinge om te doen nie. 'n Week was te kort!"
Cullinan, Escape From Johannesburg
Serene Luxury Retreat"Er is weinig te doen in Cullinan. Geen vakantieplek."
Standerton, Escape From Johannesburg
The Log Cabin Apartment Hotel"Lovely town, I wouldn't recommend anyone to go with a 2x4 as the roads are bad."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Definitief die moeite werd om te besoek vir mense wat in Pretoria/Johannesburg woon en uit die stad wil wegbreek en nie ver wil ry nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kudu Bush Camp"Close to home and good short game viewing opportunities. Not much luck with any larger animals, but good viewing and nice picnic areas to break trips for your children. Veldjie around kiosk a firm favourite."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Atelier Isabella"The dam is ruined and not attractive anymore."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Migdâsh Guesthouse"The place is beautiful and offers a wide variety of activities. Child friendly and offers a quiet time away from the city centre."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Cannot comment too much about Rustenburg - remained at the resort for the entire stay."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Thirsty Falls Nature Retreat"Te swak ingelig om 'n waardevolle bydrae te maak."