Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.

Rustenburg, Escape From Johannesburg

ATKV Buffelspoort

"Ons geniet die ietwat warmer weer van die omgewing tydens die koue seisoen."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Plaas Toe

"Ons wildritte was baie lekker. Het dit regtig baie geniet."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Stone Cottage in Haarties

"Diens was puik en personeel was baie vriendelik en behulpsaam."

Mogwase, Escape From Johannesburg

The Two Wild Olives

"Dit lyk na 'n baie rustige en veilige woonbuurt."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Dinokeng is 'n skoon en netjiese Wildreservaat. Wat my wel na 5 keer se besoek in 3 jaar opgeval het, is dat feitlik geen diere na die lodges/orde toe kom nie. Ons word orals gewaarsku dat ons nie mag stap of rondbeweeg nie, maar daar's nie eens 'n bok, koedoe of sebra wat tussen Chalets bemerk word nie. Ons het in al die jare nog geen een van die Groot 5 gesien nie. Wel kleiner wild, maar ook net langs die paaie op pad na 'n Lodge. Waar is al die diere?"

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Kleinplaas Guest Farm

"Pragtige plek naby aan Pretoria. Ryk geskiedenis. Ons was daar vir hokkie-toernooi, maar ek sal beslis teruggaan om bietjie te gaan rondkyk."

Parys, Escape From Johannesburg

Pluvio Guesthouse

"Parys het genoeg om te doen vir korttermynverblyf."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Muqurati Lodge

"Baie lekker naby aan Johannesburg. Nie alle areas baie goed onderhou nie, omdat daar baie privaat eienaars is met verskillende standaarde."

Cullinan, Escape From Johannesburg

The Corner Of

"Anders as 'n diamant is Cillinan ongelukkig besig om sy glans te verloor. Daar kan meer gedoen word om toerisme te bevorder, veral rondom die diep uitgrawing. Almal met wie ons te doen gehad het, was egter baie vriendelik."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Siyaya Bush Lodge

"Min diere. Baie van die selfry-hekke was toe en jy kon dit nie sonder kodes ingaan nie en ons het nie die kodes gehad nie. Om self te ry was oor die algemeen teleurstellend, aangesien die roetes nie goed gemerk is nie. Inligting oor die reservaat was ook min en ons moes maar op die kaartboek vertrou. Hoewel ons min diere, behalwe bokke, in die reservaat gesien het, het 5 leeus ons Sondagoggend by ons chalet kom verras toe hulle verby die chalet geloop het net anderkant die draad. Dit was 'n hoogepunt. Wat diens, aanwysings, inligting ens. aanbetref skiet die reservaat tekort in vergelyking met ander reservate."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Vulture Creek

"Baie goeie plek om te gaan voetslaan en stap en baie eetplekke."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Bushbliss Lodge

"Heerlike plek om deur te ry, mens sien altyd wild en dit laat 'n mens regtig voel dat jy in die natuur is!"

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Opstal Gasteplaas

"Potchefstroom is 'n tipiese studentedorp."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

The Highland Inn

"Afgesien van die baie potholes is dit 'n pragtige dorp met alles wat mens benodig. Ook 'n goeie plek as basis vir verskeie besienswaardighede in nabye dorpe."

Parys, Escape From Johannesburg

Pluvio Guesthouse

"Water vir gebruik nie skoon - bruin gewees, maar oor die algemeen dol oor Parys."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

De Witte Huis

"Bethlehem se paaie, krag en water is 'n groot probleem op hierdie stadium. Erge besoedeling ook en min om te doen."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

2 Owls Guesthouse

"Slaggate kort aandag op R501/Thabo Mbeki-weg. Van eerste verkeerslig soos mens die dorp in ry. Wees op uitkyk."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

"Enigste negatiewe, is die dam se water wat nie skoon is nie."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

114 Cachethof

"Dis baie meer 'n studentedorpie."

Standerton, Escape From Johannesburg

Vetashe Guest House

"Paaie is vol gate. Gelukkig het verblyf opgemaak."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

2 Owls Guesthouse

"Ek het grootgeword in Potchefstroom en dit was 'n welkome tuiskoms."

Witbank, Escape From Johannesburg

Cairos Guest House

"Die strate is baie sleg, maar dit is iets buite beheer van gastehuis eienaars en dit is ook nie net Witbank se strate wat aan die opbreek is nie. Dit is die geval oor 'n groot deel van ons land."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

Lamon Guesthouse

"Hartseer om 2022 se dorp van die jaar so te sien. Paaie kort aandag en hoofstraat en omgewing, sien vervalle daaruit. Met heelwat bekende wegneemeetplekke, is daar net een restaurant waar 'n maaltyd genuttig kan word."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Campus Self-catering

"Slaggate, storie van ons land. Dink die bultarea het agteruit gegaan, was nog tot so 'n jaar gelede baie skoner."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Ek geniet die reservaat al hoe meer. Die veld lyk al hoe meer natuurlik. Dit sou lekker wees dat daar minder eilande in die reservaat is, maar glo dit sal mettertyd verander."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!