Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Horizon Savannah Camp Site and Chalets"Groot pluspunt - dis naby Gauteng."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Franz"Parys is een van my gunstelingeplekke wat ek oor en oor besoek. Die beskikbaarheid van lopende water is wel die enigste krisis by sommige restaurante. Parys het toeriste nodig!"
Parys, Escape From Johannesburg
Casa Cara Resort"Baie oulike dorpie, hulle het wel oor die naweek gesukkel met hulle krag, maar ons weet dis buite hulle beheer."
Vrede, Escape From Johannesburg
Draai-Ma-In"As dit beurtkrag is, kan jy niks koop met 'n kaart nie en jy kan ook nie geld trek nie. Vat baie kontant!"
Frankfort, Escape From Johannesburg
Frankfort Self-catering"Die pragtige NG-kerk in die dorp is 'n besliste "moet sien". Ongelooflike mooi binnekant. Die koffiewinkeltjie Plaasjapie is ook 'n besoek werd."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Meiringskloof Nature Park"Jackal's Hill se kaas in Reitzstraat is 'n besoek werd. Heerlikste kaas en kouevleisplatters."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Klipspringerkloof Bush Camp"Soveel "speedbumps" maak dit nie maklik as jy karavaan sleep nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"I think this place has a lot of potential and expansion would be great."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
9 Bee"Munisipaliteit sal moet plan maak met al die potholes. Daar is kraters in party paaie."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
La Benroy"Paaie is ongelukkig in haglike kondisie. Maar daaraan kan die dorp nou nie self iets doen nie."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Bergsig Guest House"Paaie is tans in absolute chaotiese toestand. Dorp self is baie oulik en het alles wat jy sou benodig. Baie vriendelike gemeenskap."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Owl Spot"Lekker naby vir 'n vinnige wegbreek bos toe."
Secunda, Escape From Johannesburg
Juliab Guest Accommodation"Die eerste keer wat ons Secunda besoek en ons was mal oor die plek met al sy oulike winkels."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Baie studente maar lekker eetplekkies!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Halfway There Game Lodge"When we entered by the gate, no one informed us that we could get a map of the game reserve. We only discovered this when we left and paid."
Stilfontein, Escape From Johannesburg
Peacock House"Baie gerieflik en naby om tussen Potch en Klerksdorp te beweeg!"
Mooinooi, Escape From Johannesburg
Mamagalie Lodge"Mooinooi is 'n oulike plekkie met al die dinge wat mens nodig het te koop by die inkopiekompleks."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Baie interessante plekkies in die omgewing om te besoek."
Koster, Escape From Johannesburg
Bem-Vindo Lodge"Pragtige plattelandse atmosfeer met vriendelike, gasvrye mense."