Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.

Secunda, Escape From Johannesburg

Sunset View Lodge

"I feel that Secunda should have meter taxis so that it is easier for people to travel even at night as the destinations are a few kilometres away. "

Magaliesburg, Escape From Johannesburg

Thirsty Falls Nature Retreat

"Die winkelaansigte vanuit die hoofstraat kan beslis opgeknap word. "

Magaliesburg, Escape From Johannesburg

Hornbill Lodge and Legends Restaurant

"Magaliesburg en sy omgewing het definitief nog baie besienswaardighede, ons sal graag weer wil terugkeer en verder kuier."

Fouriesburg, Escape From Johannesburg

Die Ou Pastorie

"Die dorpie kort bietjie aandag. Niks verkeerd met die restaurante nie - kan heerlik eet of koffie drink. Vir inkopies lyk my gaan 'n mens maar Bethlehem toe."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Morubisi Bush Lodge

"Lekker en goeie omgewing om in te wees. Baie om te doen en te sien."

Ifafi, Escape From Johannesburg

Club Cocomo

"Daar is genoeg vermaak in die omgewing."

Fouriesburg, Escape From Johannesburg

Sun Cottage

"Daar was verrassende elemente en heerlike plekke om te besoek. Interessante winkeltjies en pragtige natuurskoon."

Montana, Escape From Johannesburg

Bush Thorn Lodge

"Baie gunstig geleë, naby sentrums en hoofweë."

Fouriesburg, Escape From Johannesburg

Uitzicht Private Game Reserve and Lodge

"Fouriesburg is verskriklik mooi. Die slaghuis het die lekkerste biltong gehad. Die mense is vriendelik en almal is net rustig. "

Riviera, Escape From Johannesburg

Goedkoopslaap PTA

"Riviera is 'n baie stil omgewing waarvan ons baie hou. Ons het regtig baie veilig daar gevoel. Het ook die nodige winkels en restaurante wat dit baie gerieflik gemaak het."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Oxwagon Lodge

"Pragtige omgewing, boomryk, heerlik vir ontspanning en daar is so baie besienswaardighede om te besoek en te besigtig - die ideale omgewing vir 'n wegbreeknaweek! "

Fouriesburg, Escape From Johannesburg

Sandstone Chameleon Guest House

"Fouriesburg is 'n pragtige ou dorpie met een of twee oulike eetplekkies. Goeie oornagbestemming of vir 'n stil rustige naweek saam vriende en familie."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Die Dorpsmeerkat

"Bethlehem is 'n gemaklike basis waarvandaan die groter omgewing verken kan word na plekke soos Clarens en Fouriesburg. ens. "

Schoemansville, Escape From Johannesburg

Point of View Special Accommodation

"Lots of restaurants, shops and a variety of activities."

Parys, Escape From Johannesburg

Aqua View Riverside Guesthouse

"Rustige dorpie met baie plekkies om te sien. Die vierwielmotorfietse by Earth Adventures was baie pret en Die Blakermaker-winkel was baie interessant. Net jammer die Dog & Fig-brouery was gesluit vir 'n funksie. Ons sal maar volgende keer daar omgaan. "

Parys, Escape From Johannesburg

Studios @ Delver

"Die kos by Hoi Polloi smaak lekker!"

Grimbeek Park, Escape From Johannesburg

Yenfie B&B

"Pragtige, veilige en rustige buurt."

Fouriesburg, Escape From Johannesburg

Pumula Guest Farm

"Dit is ons tweede keer hierdie jaar wat ons by Fouriesburg was en ons sal beslis weer en weer gaan. Dit is beeldskoon!"

Parys, Escape From Johannesburg

Blue @ Vaal

"'n Oulike dorpie met kuns-/antiekwinkeltjies en lekker restaurante."

Brits, Escape From Johannesburg

Dassie Paleis

"It's accessible, surrounded by restaurants a and shopping centre. "

Page
Page 254 - Showing 7591 to 7620
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!