Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.
Frankfort, Escape From Johannesburg
Princess Corner"The inner city has some shops to stock up on the essentials. With a few quaint home industry gems just off the main street."
Middelburg, Escape From Johannesburg
Aero Lodge"Dis nie 'n toeristedorp nie, maar is 'n goeie halfwegstop tussen Gauteng en die Laeveld."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"It is about 35 minutes from Pretoria. A peaceful respite from the city. We will explore more in the future."
Parys, Escape From Johannesburg
3023 Kingfisher"Shops are close and everything is accessible. If you are a person who likes activities I didn't see any except the golf course and boat sign that I didn't manage to go and check out. But if you are a person or group that prefers to chill, Parys rating can be 4."
Witbank, Escape From Johannesburg
Ametis Guest House"Likely a business destination or convenient sleepover point for travellers en route to Mpumalanga's tourisms focused east."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Elephant Waterhole"Lekker naby Pretoria. Van die grondpaaie is werklik swak en kort n skraap. Verder 'n lekker vinnige wegbreek vir 'n naweek."
Senekal, Escape From Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Just a small town with minimal shops and excursions. But was there for a funeral, so not a problem in that sense."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"One word of warning - after the recent heavy rains, many of the roads require a vehicle with high ground clearance."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Ons het dit baie geniet al kruip die Groot 5 diep weg."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Lekker reservaat om te besoek vir 'n naweek met lekker bosveld-roetes."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Mi Vida Guesthouse"My eerste besoek aan Klerksdorp. Verras oor die vooruitgang. Baie interessante plekkies en winkels om te besoek."
Secunda, Escape From Johannesburg
Hotel @ Secunda"Mooi konferensie- en trouvenues, die winkelsentrum in Secunda en restaurante bied 'n goeie tydverdryf."
Parys, Escape From Johannesburg
Dam 'n Devine"Water 'n probleem. Kragonderbrekings en besoedeling."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Cayail Bush Lodge"Mens kan duidelik Sien Dinokeng gaan oor 10 jaar 'n baie spesiale plek wees in SA en ek sal nie verbaas wees as mense liewer Dinokeng toe sal wil gaan in pleks van die Krugerwildtuin nie. Dit is perfek geleë buite Pretoria en die wild was gesond. Ons het wel nie al die Groot 5 gesien nie, maar om te dink 'n mens ry ure Krugerwildtuin toe en partykeer sien mens amper niks nie. Dinkong het al ons behoeftes voltooi en dit maak dit die perfekte wildtuin om na toe te gaan."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Lamon Guesthouse"Ons wou graag Kwêla se Vrystaatse dorp van die jaar sien en was beslis nie teleurgestel nie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Ek love Potchefstroom. Die mense in Potchefstroom is awesome. Vriendelik, behulpsaam en Afrikaans."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Um die Ecke"Dalk bietjie duur. Besighede maak misbruik van die feit dat dit 'n studentedorp is en buit mense uit wat by hul kinders wil gaan kuier. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cynthia's Country Stay"Daar is soveel om te doen! Ons is natuurmense en het die kabelkarretjie na bo geneem om 'n entjie op die berg te gaan stap - ideaal vir pensioenarisse wat nie meer kans sien om die hele staproete aan te pak nie, maar tog bietjie stil wil staan by die inheemse bome van die Magaliesberg."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Hadeda Guest House"Lyk baie beter as my vorige besoek. Dorp regtig netjies."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
On Golden Pond Guesthouse"Besige studentedorp met 'n lekker vibe!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"Baie doendinge in omgewing, goeie eetplekke met lekker kos. Net jammer dam is oorgroei met hiasinte en vuil."
Deneysville, Escape From Johannesburg
New Beginnings B&B"'n Dorpie op die afdraande pad, maar met soveel potensiaal vir uitbreiding en opgradering. Sal baie graag oor 'n jaar of wat wil teruggaan en kyk wat het verbeter!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Plaas Toe"Kan beslis vooruitgang sien sedert laaste besoek in 2019."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Dinokeng is a nice reserve, not far to travel from Gauteng. Trail paths numbers need to be upgraded. There was rubbish in the bush (bottles, tins, take away container etc) maybe the management/rangers of a lodge/property can look into this. More signs of informing public visitors that animals have right of way as cars overtake on the main road and scare off wild life crossing the main road. Put clear loop signs. All in all it is a nice reserve and will recommend Dinokeng and will be back in the near future"